Elsie Opperman
Makliker nog, ek maak myne ook in die mikrogolf.
So 600 ml kookwater en half koppie mieliemeel vir slap pap. Klits die mieliemeel met ‘n draadklitser by die kookwater, en bedek met clingwrap. Maak ‘n gaatjie in die wrap en mikrogolf op high vir so 6 minute. Tip spuit jou bak met kossproei, is dan makliker. En onthou die sout. Vat bietjie meer meel vir stywe pap. Ek roer myne so Continue reading
Category Archives: Mielies & Mieliemeel/ Mealies & Maize
HEERLIKE MIELIEBROOD
MEYER SE MIELIEPAPBALLE
MEYER SE MIELIEPAPBALLE
In aparte kastrol, maak mieliepap styf aan en kook tot gaar. Laat afkoel.
Maak ronde balle (grootte afhangende van wat jy verkies)
Pak balle in glasbak en druk gaatjie in elke bal
Maak Sheba van die volgende: tamaties, sampioene, geel, rooi en groen peppers. Geur na smaak. Sheba is lekker dik sous van bogenoemde alles saam gebraai.
Gooi bo-oor papballe
MIELIEPAPSKYFIES (CHIPS)
Druk warm stywepap op die boom van uitgespoelde bak vas om ‘n laag +/- 25 mm dik te vorm. (Spoel bak dat dit net nat is onder vir die pap om nie vas te sit nie, of sprei dit met Spray&Cook.
Laat goed koud word en keer pap uit op snyplank
Sny pap in skyfies van 25mmx25mmx5mm Continue reading
Old Fried Mush
4 cups water, divided
1 cup cornmeal
1 teaspoon salt
Oil for frying
Maple syrup Continue reading
LEKKER BRAAI PAP
LEKKER BRAAI PAP
Maak lekker stywe pap, meng ‘n blikkie roommielies daarin.
Plaas dit in klein broodpannetjies, gooi kaas oor en bak in die oond tot kaas gesmelt en alles warm is.
Mens kan ook tamatie en spek insit indien verkies
Foto en idee: Johnny Meyer
Hush Puppies
1 cup yellow cornmeal
1/4 cup all-purpose flour
1-1/2 teaspoons baking powder
1/2 teaspoon salt
1 egg, lightly beaten
3/4 cup milk
1 small onion, finely chopped
Oil for deep-fat frying Continue reading
POLENTA FLAN
Ek het toe die polenta flan gemaak.
4k water
1 1/2 t sout
1k polenta
2tbs olyf olie (ek het 1 garlic infused avo olie en 1 lemon infused avo olie gebruik)
1tbs basil pesto Continue reading
MIELIEMEEL BESKUIT

MIELIEMEEL BESKUIT
Lewer sowat 20 beskuite
300 g (500 ml) mieliemeel
300 g (535 ml) koekmeelblom
100 g (125 ml) suiker
15 ml bakpoeier
3 ml sout
190 g (210 ml) botter
250 ml karringmelk Continue reading
HENRY SE MIELIEPAPROL
Maak ‘n pot stywe pap. Genoeg vir hoeveel mense jy ook al wil bedien. Die tekstuur moet min of meer selfde wees as die wat jy by pick n pay of spar by die Deli sal koop. Terwyl die pap aan gaan. Braai ‘n gekapte ui in baie min olie. Voeg dan jou mince by. (Maak soos jou gesin daarvan hou.) Ek het steak en tjop spice, mixed herbs en bietjie Worchestershire sous gebruik. Voeg dan tamatie en uie smoor by. En sout en peper na smaak.
Sodra jou pap gaar is. Rol ‘n groterige stuk foelie uit op jou werks oppervlak. Skep die pap uit op die foelie. Blink kant bo. Continue reading












