MINCE WITBROOD FYN GEMAAK EN BY GEVOEG.
SOUT EN PEPER
WORCHESTERSOUS
UIE GERASPER EN IN BOLLETJIES GEROL GEBAK IN OOND
BRON: Marie Rheeder Troskie
Maak ‘n savoury mince met wyn en tamaties, ek het sundried tomatoes bygesit vir ‘n meer intense tamatie smaak. Dan maak jy ‘n lekker kaasous met mostert in, en voeg ‘n eier op die einde by en klits goed in, dit maak dat jou moussaka mooi bruin bak in die oond. Sny jou eiervrugte in skywe en sprinkel met sout en sit in ‘n colander vir ‘n halfuur. Na ‘n halfuur spoel af en droog met kombuis papier. Continue reading→
FRIKKADELLE MET SOETSUURSOUS
Brineel se Mamma se Frikadelle met soetsuursous….HEERLIK
Jy kan jou eie frikkadel resep gebruik en net die sous oorskep bedien met gebakte aartappel en mengelslaai dit maak ‘n taai sous
Frikkadel resep
1 kg maalvleis
2 aartappels geskil en grof gerasper
100 ml melk
2 snye witbrood in water geweek en dan gedreineer
2 uie grof gerasper
1 pakkie sampioen soppoeier
12.5 ml asyn
Continue reading→


MAKLIKE FRIKKADELLE
Lekker Frikkadelle op die spyskaart vanaand.
500 g maalvleis
1 x klein bakkie bulgaarsse jogurt
1 pakkie bruin/wit uie sop
MACARONIPASTEI – PASTITSIO
500g macaroni
500g maalvleis
1 groot ui
1 blikkie gekapte tamaties
¼ koppie olie
sout en peper
¼ koppie gesmelte botter
1 koppie gerasperde Cheddarkaas
2 teelepels oreganum
Bechamelsous (resep hieronder) Continue reading→
PASTICCIO
Preheat oven to 190 degrees
1T olive oil
1 onion, chopped
2 cloves garlic, chopped
450g lamb mince
2T tomato paste
2T flour
300ml chicken stock
Salt and pepper
1tsp cinnamon
115g macaroni
2 tomatoes, sliced
300ml Greek yoghurt
2 eggs, lightly beaten Continue reading→

SERVES: 3–6
500 g (1 lb 2 oz) minced (ground) lamb
1 small onion, chopped
3 tablespoons finely chopped flat-leaf parsley
40 g (1½ oz/½ cup) soft breadcrumbs
salt and freshly ground black pepper, to taste Continue reading→


GESONDE MAALVLEIS EN LENSIE BOBOTIE
olie
1 gekap ui
gekapte knoffel
600 g ektra maer beesmaalvleis
15 ml kerriepoeier
5 ml borrie
knypie koljander
10 ml asyn
45 ml lite blatjang
sout en peper
125 g bruin lensies, gaar gekook
Bolaag:
2 eiers
375 ml laevet melk Continue reading→
WHEAT BIX MEATBALLS OR HAMBURGER PATTIES
750 g mince
1 medium onion (small pieces)
2 wheat bix
2 eggs
1 tablespoon chutney or mustard
½ teaspoon salt
¼ teaspoon white pepper
¼ teaspoon BBQ Spice
Make wheat bix wet and squeeze all the water out. Mix eggs, spices and chutney or mustard add onion and mince, mix well with 2 forks.
Form patties, refrigerate for at least half an hour fry in oil.
Recipe and photo: Elize de Kock


ANITA SE “DIK FRIK” FRIKKADELLE
Jy maak soos wat jy frikkadel maalvleis voorberei met uie, knoffel en spices
Ek vat gladwrap dan sit ek maalvleis so vuis grote op en druk dit pla
Dan neem jy kaas soos chadar en n kaas wat lekker smelt, gherkins en green pepper, lekker swart peper en sit dit bo op die plat maalvleis pattie maar moenie dit tot op die rand sit nie.
Rol dit op met hulp van die gladwrap en maak wors daarvan sorg dat alles netjies toe is dat jou kaas nie kan uitloop nie. Draai lekker styf toe in die kleef plastiek.
Ek sit hulle so uur in yskas en dan bak ek hulle in die oond of in ‘n pan.
as ek klaar is gooi ek mushroom sous oor.
Resep en Foto: Anita Groenewald Olderwagen
You cannot copy content of this page
