500 g half om half gehakt
1 ei
8 eetlepels paneermeel
1 tl sambal
2 tl Zout,
1 tl aci toz biber( turkse rode peper) of chilipeper
2 tl ketoembar
2 tl djahe
4 eieren hardgekookt en gepeld
2 el olijfolie
2 eetlepel boter Continue reading
Category Archives: Maalvleis / Mince
FRIKKADELLETJIES IN DIE VORM VAN KLEIN WORSIES IN TAMATIESOUS (soutzoukakia)
FRIKKADELLETJIES IN DIE VORM VAN KLEIN WORSIES IN TAMATIESOUS (soutzoukakia)
Ek het 20 jaar vir ‘n Griek gewerk en sy het my mooi geleer
For the soutzoukakia:
500 g of beef mince
2 thick slices of day old bread with the crusts removed
¼ cup of red wine
1 red onion finely chopped
2 garlic cloves minced
1 egg lightly beaten
a good “handful” of chopped flat leaf parsley
½ teaspoon of ground cumin
salt and pepper to taste
For the tomato sauce:
A few tablespoons of olive oil
1 small onion, finely chopped
1 can of chopped tomatoes
1 clove of garlic, finely chopped
1 teaspoon of ground cinnamon
salt and pepper to taste Continue reading
MAALVLEIS, RYS EN TAMATIE PUREE GEREG


MAALVLEIS, RYS EN TAMATIE PUREE GEREG
500 g maalvleis
1 koppie rou rys
1 koppie tamatie puree
Sout en peper na smaak
1 ui fyngekap
3 koppies kookwater
Meng maalvleis, rys en ui.
Voeg tamatie puree, sout en peper by.
Meng goed. Skep in gesmeerde skottel met deksel. Giet die kookwater bo-oor en plaas deksel op. Bak by 200ºC vir 1 uur of tot droog.
Baie lekker. My kleinseun mal daaroor.
Resep: Martha Muller
HERDERSPASTEI MET ‘N KINKEL
Kook so 5 groot artappels tot amper gaar hulle moet nog so bietjie hard in die middel wees.
Terwyl die aartappels kook plaas 500 g maalvleis, ‘n gekerfde uie en so bietjie knoffel in die pan en braai vir so 5 min .
Voeg 250g spekblokkies by die maalvleis en hou aan braai. Continue reading
VLEISBROOD
Vleisbroodjie vanaand met kapokertappels, broccoli met kaas sous,butternut met soet rissie sous, en slaaitjie.
500 g maalvleis mengsel soos vir jou gunsteling frikkies.
250 g streep spek
kaas kywe (Ek het proses gebuik)
Tinfoelie
Pak laag streepspek op die foelie, deel die vleismengsel in twee. Plaas een laag vleis op spek, sit laag kaas op, sit ander laag vleis bo-op, vou spek oor en en maak soortvan ‘n broodjie. Draai toe in foelie en bak in oond 180ºC vir so driekwart uur.
Resep en foto: Martie Fourie Moolman
SOET-SUURFRIKKADELLE IN DIE PRUTPOT
SAPPIGE FRIKKADELLE (Halogen)
500 g maalvleis
½ ui fyn gesny
speserye na smaak
1 eier
1 eetlepel mayonnaise
1 eetlepel blatjang
1 wheatbix, fyn gedrukMeng alles lekker saam, rol bolletjies en sit in ‘n bak.
Maak toe met foelie (druk so 5 gatjies in). Bak teen 200°C vir 40 minute. Dan haal ek die foelie af en los vir nog so 5-10 min tot lekker bruin bo.
(Ek het hierdie gemaak vir my meisiekind se kosblik, so lekker klein gemaak en nie te veel snaakse speserye nie).
Bron: Ingé Vermaak Potas
ADRIANA SE FRIKKADELLE
ADRIANA SE FRIKKADELLE
1 kg maer maalvleis
1 medium ui gerasper
5 kleinerige tamaties skil af, gerasper
2 blokkies nutific pap fyn gedruk
1 groot eier
speserye, sojasous en omtrent 4 eetlepels chutney.
Memg alles lekker en rol in bollietjies, bak in oond, al was dit maer maalvleis het ek omtrent koppie vet afgegooi na halfuur,
Sous :
bisto en halwe pakkie sampioensop poeier gemeng bo oor gegooi en terug in oond tot sous dik is, so ongeveer 15 minute.
Adriana Wait Louw
HAWAIIAN LOCO MOCO
HAWAIIAN LOCO MOCO
Servings:4 servings
2 tablespoons oil
1 tablespoon of butter
4 large red onions, sliced ½ cm thick
salt and freshly ground black pepper
500 g ground beef
2 bunches spring onions, white and green parts, sliced ½ cm thick, 1 tablespoon greens reserved for garnish
1 tablespoon minced garlic
1 tablespoon plus 1 teaspoon soy sauce
2 cups fresh beef or chicken stock
1 tablespoon cornstarch mixed with 1 tablespoon water
4 large eggs
6 cups brown rice
Fried mushroom and green pepper Continue reading
MARIETJIE SE HEERLIKE FRIKKIES
Ek werk mos maar net altyd op my eie mates – nie een ding ooit altyd dieselfde nie.
1 kg maalvleis
2 snye wit brood – korsies afgesny. Maak fyn in twister
Uie en tamatiesmoor wat ek gekook het verdik met bietjie mazina (was als saamgekook).
Voeg sout en peper by en stew granuals.
Bietjie van die volgende : coriander, neutmaskaat, fyn naeltjies en wat ookal jy nog dink sal lekker smaak gee. Meng alles goed deur. Maak bolletjies. Dan gebruik ek my bauer pan en gooi so 2 koppies water in en so kwart koppie jimmys of lampies braaisous. Roer die twee saam deur en laat mengsel kook. Sodra kook gooi ek die bolletjies in die pan – draai gereeld om en die sousie begin bietjie dikker word – moennie te lank braai nie anders raak hul te droog
Resep en foto: Marietjie Nel











