For the sauce,
½ cup cider vinegar
½ cup pineapple juice
½ cup ketchup
1½ tbsp. soy sauce
1½ tbsp. honey
2 tbsp. dark brown sugar
1 tsp. Worcestershire sauce Continue reading
For the sauce,
½ cup cider vinegar
½ cup pineapple juice
½ cup ketchup
1½ tbsp. soy sauce
1½ tbsp. honey
2 tbsp. dark brown sugar
1 tsp. Worcestershire sauce Continue reading→


Marinade your chicken in salt and pepper, paprika, vegeta and a little bit of oil. Set aside for an hr.
In a pot add 1/4 cup of veggie oil and dry your chicken until brown but not fully cooked.
Cover ur chicken with water and add
1 teaspoon of turmeric
1 Maggie chicken stock
4-5 cardamom seeds
2 onions quartered
Salt and pepper to taste
3 bay leaves Continue reading→
(4-6 mense)
Bestanddele:
500 g maalvleis,
Kwart koppie OLYF olie,
Half telepel knoffel,
Middelslag ui gerasper,
1 wortel baie fyn gerasper,
2 telepels Italian herbs,
Half koppie wit wyn,
Sout & peper na smaak,
500ml Italian red sauce (Checkers),
Fyn Parmesan Kaas. Continue reading→
VINNIGE PADKOS FRIKKADELLE
Hierdie is vinnige frikkies vir padkos…
Ons het sommer van hulle geëet vir middagete en die res kom in die kosblik.
500 g maalvleis
1 pakkie bruin uie sop poeier
± 100 ml water
vars pietersielie
garlic chives
klein wortel, gerasper
Meng alles saam, rol frikkadelle en pak in ‘n oondbak. Drup bietjie olyf olie oor.
Plaas in die oond en bak teen 180°C vir ongeveer 40 minute.
Maak die sousie dikker met bietjie bisto vir ‘n lekker sousie vir oor die rys.
Plaas weer in die oond sodat die sous kan dikker word.
Jy kan ook karringmelk of natuurlike jogurt gebruik en die water uitlaat, 200 – 250ml, kyk maar dat jou mengsel nie te slap is nie.
Nota:
Meng jou maalvleis met ‘n groot vurk, en wanneer jy bolletjies rol, moenie die vleis te veel hanteer en te styf rol nie, dit maak die bolletjie baie “vas”.
Foto en resep: Rina Kleinhans
KOFTAS
1 kg mince meat
2 large onions
½ cup of parsley
4 stalks of mint
salt and pepper
1 chilli Continue reading→
Daai Boewors vleis wat altyd so oorbly as mens wors maak,
Dit is n lekker vinnige ete so terwyl mens nog vleiswerk
+/- 1.5kg Boerewors vleis
Plaas dit op n Bamboes tafelmatjie..en druk plat
Rol dit so 1.5cm dik uit soos deeg..
Pak lekker dik stukke kaas in en rol op…so met die matjie saam..
Bak in die oond teen 180 grade vir 45 minute
en sny in sulke 2cm dik skywe..
Geniet saam met n Gebakte eier, of sommer net n slaaitjie
Stefaans Blaauw


1 MINUUT FRIKKADELLETJIES
Makliker en vinniger kry jy nie! Geen LowCarber behoort sonder ‘n groot voorraad van hierdie frikkadelletjies in die yskas te wees nie. Dit is die ideale tussen-in happie wanneer jy lus voel om aan iets te knibbel. Die resep kry net 3 bestanddele in en dit super vinnig om te maak.
250 g bees maalvleis
30 ml parmessaan kaas, gerasper
10 ml barbeque speserye
Meng alles goed saam en vorm klein bolletjies uit die mengsel. Pak dit ‘n entjie uitmekaar op ‘n mikrogolfvaste bord. Bedek dit met ‘n mikrogolf “splatter plate”. Mikrogolf die bolletjies op HOOG vir 1 minuut. (Indien jou mikrogolf ‘n grill het, kan jy die bolletjies ook vinnig gaar grill.)


NADIA SE VLEISBROODJIE-MEATLOAF
Ek het vannaand vir die eerste keer Meatloaf gemaak. En ek kan nie glo hoe lekker dit uitgekom het nie. Het sommer net bestandele bymekaar gegooi en gehoop vir die beste.
500 g maalvleis
paprika, in blokkies gesny
sampioene, in skyfies gesny
smelt kaas, opsioneel
1 pakkie bruin uie sop poeier
wit peper
spek
1 eier Continue reading→


VEGGETA PASTA WITH BOLOGNAISE SAUCE
I used 1 cucumber
1/2 green capsicum
1 tomato
Sauce
100g mince meat
3-5 tomatoes juiced
1 clove of garlic
2 stalks of basil Continue reading→
500g maalvleis
2 eiers
koppie brood krummels
speserye
eetl tamatie sous
eetl worcestersous
groot blok cheddar kaas
knorr bolognaise sous
50g tamatie paste
pak spaghetti Continue reading→
You cannot copy content of this page
