

HOENDERSLAAI MET MAYONNAISE, MOSTERD EN HEUNING SOUS
Aandete!
Slaai: Gewone Griekse slaai
(Genoeg vir 2 persone)
3 hoenderborsies, in repe gesny
½ ui, grof gekap
½ knoffelhuisie, fyn gekap
sout en grof gemaalde swartpeper na smaak
1 tiemie takkie
Braai repe, uie en knoffel tot uie deurskynend is. Continue reading










