

SJOKOLADE KOEK MET BAKLAVA GEVULDE PANNEKOEK
Koop baklava en sny/druk dit fyn.
Koop pannekoeke met kaneelsuiker in.
Voeg ekstra gemmer, kaneel en naeltjies na smaak by die baklava, meng goed, vul die pannekoek daarmee en rol weer toe (ek het 7 pannekoeke uitgekry met vulsel in).
Maak “Die Klamste sjokoladekoek ooit” vanaf die blog, se beslag aan.
Opsioneel – ek het hierby ‘n ¼ teelepel elk van gemmer, kaneel en naeltjies ook bygesif en helfte van die botter met olyfolie vervang. Ek het ook ‘n ¼ teelepel anys in warm koffie van die resep laat week en later bygevoeg.
Skakel na die koekresep:
https://www.foodloversrecipes.com/2015/03/klamste-sjokolade-koffiekoek-ooit/
Spuit ‘n ringpan met kleefwerende kossproei.
Giet helfte van die beslag in die pan, rangskik die gevulde pannekoeke soos jy verkies, en giet res van die beslag oor die pannekoek. Verseker die pannekoek is deeglik onder beslag ingedruk. Continue reading
Category Archives: Koeke / Cakes
COCA COLA KOEK ALA RONEL


COCA COLA KOEK ALA RONEL
Voeg die volgende in ‘n pot en smelt saam:
1½ koppie marshmallows
½ koppie olie
½ koppie margarien
3 eetl kakoa
1 koppie Coke
As jy dit saam gesmelt het voeg 1 teelepel koeksoda by.
Meng die volgende saam: Continue reading
COLLEEN’S CARROT CAKE WITH CREAM CHEESE FROSTING


COLLEEN’S CARROT CAKE WITH CREAM CHEESE FROSTING
Ingredients:
2 cups cake flour
2 teaspoon fine cinnamon
2 teaspoons bicarb
Pinch salt
2 cups sugar
1 1/4 cups oil
4 eggs
3 cups grated carrots
1/2 cup milk
Method
Sieve together flour,cinnamon,bicarb & salt, keep aside. Continue reading
ZALDHA SE POKE CAKE

ZALDHA SE POKE CAKE
Ek het die maklike vanilla koek resep op die blog gebruik.
Toe koek uit die oond kom het ek dadelik gatjies in gedruk met agter kant van n hout lepel.
Dan het ek caramel sous en chocolate stroop oor gegooi.
Maak n pakkie chocolate pudding soos instruksies se, wag dat dit effens styf raak en smeer bo op.
Ek het sommer choc chip cookies en coconut as garnish gebruik
FOTO: Zaldha Hennessy
RESEP: https://www.foodloversrecipes.com/category/koeke/?s=maklike+vanilla
MICHELLE SE RAPUNZEL-KOEK


MICHELLE SE RAPUNZEL-KOEK
Vanilla Sponskoek:
4 ekstra groot eiers
450ml suiker
125ml water
125ml melk
10ml Vanilla essence
100ml sonneblom olie
500ml koekmeel
10ml bakpoeier Continue reading
KOFFIE-CHIFFONKOEK


KOFFIE-CHIFFONKOEK
125 ml mielieblom
375 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
7 eiers, geskei
90 ml sterk swart aangemaakte koffie
250 ml strooisuiker
205 ml olie
5 ml vanilla essense
90 ml strooisuiker (ekstra)
VERSIERSEL
60 ml botter
60 ml water
2,5 ml droë koffiekorrels
90 g witsjokolade, in blokkies gebreek
250 ml versiersuiker, gesif Continue reading
PAWPAW CAKE- PAPAJA KOEK


PAWPAW CAKE- PAPAJA KOEK
Recipe: Tannie Poppie Coetzer
Photo: Liezel Van der Merwe
FOOD LOVERS RECIPES
500 ml koekmeel
2 jumbo eiers
125 ml margarien
5 ml bakpoeier
125 ml gekapte neute
375 ml melk
325 ml suiker
5 ml vanilla geursel
250 ml fyn Papaja
2 ml sout
PANNEKOEK TROUKOEK



PANNEKOEK TROUKOEK
1,25 kg koekmeel
3 teelepels sout
6 teelepels bakpoeier
6 eiers
62,5 ml asyn
250 ml olie
2,5 liter water
Meng laat ‘n rukkie staan en bak soos pannekoek in ‘n warm pan.
Continue reading
NITA’S COCONUT CAKE


NITA’S COCONUT CAKE
Hi almal. Ek het hierdie heerlike koek gemaak vir springday. Dit is ideal vir iemand wat nie te veel van n soettand het nie.Dis my eie konkoksie.
Coconut cake
Preheat oven to 175 ºC. Grease and line (wax paper) a 25 cm springform cake tin.
2 cups white sugar
1 cup softened butter
5 eggs (room temperature)
1 tablespoon vanilla extract
1 cup canned coconut milk
Juice from one lemon
2 cups cake flour
1 tablespoon baking powder
1 teaspoon salt
1 cup flaked coconut Continue reading
ROLKOEK MET VARIASIE


ROLKOEK MET VARIASIE
4 eiers, geskei
50 ml koue water
250 ml strooisuiker
250 ml ongesifte koekmeel
5 ml bakpoeier
knypie sout
5 ml vanielje
150 ml fyn konfyt
Smeer ‘n rolkoekpan van 30 x 45 cm, voer dit met waspapier uit en smeer papier ook. Bestuif met ‘n bietjie koekmeelblom en skud oortollige meel van papier af. Stel oond op 200°C en plaas oondrak in middel van oond. Continue reading

