

PETRÉ SE KERRIE KOOL
Kook die groente in water tot sag, maar nie pap nie. Dreineer
2 kg kool gekerf
250 g geelwortels grof gerasper
1 kg uie gekap
Kerriemengsel:
5 koppies asyn
1 kopie water
3 koppies suiker
1 eetlepel sout
2 teelepels borrie
3 eetlepels kerrie Continue reading













