Sandra Grobler
haai, ons maak eiervrug op die stoof, ‘n turkse vriend van myhet ons gewys hoe en dit is heerlik en vinnig. ons het ‘n glas hob. so jy sit dit netso met skil en al op die stoof, sit stoof aan en draai dit gereeld dat hy ewe redig warm raak, die skil gaan swart brand, tot hy heeltemal swart is. Dan skil jy die skil af, jy maak dit fyn, gooi sout en peper. hy het dit vir ons saam met basmati rys en knuckle kerrie gemaak. die kerrie met mins sous en dit was awsome.
Adam Cloete
mens kan dit natuurlik op dieselfde manier op die kole ook doen. Dan kry dit nog so ‘n smokie geur ook. Continue reading
















