

VEGGIE RICE
Half punnet sliced mushrooms
Nob of butter/margarine
Spice for rice.
250g country crop veggies
Cooked rice..about 2cups..
Method
Add butter/ margarine to pan Continue reading


VEGGIE RICE
Half punnet sliced mushrooms
Nob of butter/margarine
Spice for rice.
250g country crop veggies
Cooked rice..about 2cups..
Method
Add butter/ margarine to pan Continue reading→


MEDLEY OF OVEN BAKED VEGGIES
Chunks of carrots
1small cauliflower broken into florets
butternut chunks
Half cup melted butter/margarine
Olive oil to drizzle
Salt&fresh milled black pepper
Ina paarmans veggie spice
1teaspoon cumin masala Continue reading→


BUTTERNUT FRITTERS
Resep en foto: Kristie Townsend
Ek het vanaand vir my en my man beef brisket gemaak met geel rys en boontjies met aartappels en butternut fritters die butternut fritters was poeding so romerig en baie lekker!! Daar het niks butternut fritters oorgebly nie! ☺️
My eie vinnige en maklike resep ek deel graag:
1 botterskorsie geskil en opgesny in blokkies
1 koppie koekmeel
1 eetlepel bakpoeier
1 eier
Bietjie sout
Bakkie met kaneel en suiker
Olie vir die pan(sonneblom olie werk die beste) Continue reading→


LAMSBOUD IN PORT, APPELKOOSKONFYT EN KARRINGMELKSOUS
Middagete…. Lamsboud, Plat aartappels, Potgebraaide kool, Karamel Pampoen, en Basmati rys..
1 lamsboud (ontbeen en gevlek)
Fyn naeltjies
Grof gemaalde swart peper
Sout
Worcestersous speserye
Fyngekapte knoffel
Gekapte ui
Fyn gekapte roosmaryn Continue reading→


PAMPOENPOFFERTJIES MET KARAMELSTROOP
Die poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!
Poffers
750 g gaar pampoen, goed fyn gedruk (verkieslik pampoen met blou skil)
knippie sout
2 eiers geklits
500 ml bruismeel
15 ml bakpoeier
olie, vir diepbraai
Stroop
500 ml witsuiker Continue reading→


XANDER SE BLOMKOOL EN BILTONG
Blomkool gekook vir 5mins laat hy nog hard is. Maak n wit sous met melk en room 50/50.Gooi die blomkool in die witsous en meng liggies deur. Gooi nou een gerasperde Mozzarella kaasbal by en meng deur. Sit dit in die oond vir 10mins laat die Mozzarella smelt en meng weer liggies deur. Rasper neut oor maar redelik baie. Gooi droe biltong in n blender en maak hom fyn maar nie stof nie. Gooi oor en gooi baie gerasperde chedder oor Braai hom in die oond tot kaas bruin is en geniet.
Bron: Xander Muir


HOE KOOK MENS BASMATI RYS
Rina Kleinhans
Sit jou water op die stoof laat dit kook en dieselfde tyd gooi jy die rys in koue water en laat staan, wanneer die water kook op die stoof, gooi die koue water af en gooi jou rys in die kook water. laat dit so 5 min kook, pasop vir oorkook… gooi die kookwater af, spoel jou rys onder koue water en sit terug in die pot. bedek die rys net net met water, gooi jou sout in, sit terug op stoof, sodra begin kook, draai plaat baie laag, ek gebruik no 2… en laat rys droog kook… haal af en roer met ‘n VURK… heerlike los basmati rys Continue reading→


BLOMKOOL IN TAMATIESOUS
Resep en foto: Adelle Gascoyne
FOOD LOVERS RECIPES
1 heel blomkool, blare afgehaal en stronk korter gesny (hou heel)
Meng die volgende saam:
1 koppie dik tamatiesous
½ koppie blatjang
1 liter water
Plaas die blomkool en bogenoemde mengsel saam in ‘n kastrol.
Meng die volgende en roer by die koolmengsel in:
1 opgehoopte eetlepel knoffel met gemmer
1 teelepel borrie
1 teelepel kerrie
Die blomkool het 30 min gekook toe draai ek dit om. Toe weer 15 min gekook.
Solank 1 koppie soja maalvleis in 1 koppie water geweek. Dit bygegooi en laaste 15 min gekook. Bedien op rys. Gebruik diep bak, want sousie is lekker. Ek het Italiaanse kruie en feta blokkies opgesit voor bediening. Dit was heerlik!


KAPOKAARTAPPELS MET ‘N VERSKIL
Wat ek wil deel is mash met n verskil. Kook jou aartappels met uiegras in soutwater tot droog en mash met melk en botter. Braai uie, leeks en koolrepies tot net sag maar nog bros, meng met mash.
Hoop almal geniet hulle kossies vanaand.
RESEP EN FOTO : Marianne de Beer


BOONTJIE BONDELTJIES
Stoom boontjies ligweg.
Draai hopies van die boontjies toe in replies spek.
Dit kan in die oond gebak word tot die spek gaar en krispie is of oor die kole as julle meer rokerige geur wil he.
Resep: Lizanne Jordaan
Foto: Carmen Du Pont-Bezuidenhout
Ek het die fine grean beans in kookwater gesit en so 4min gekook. Daarna bacon omgedraai en knoffelbotter in ‘n pan gesmelt en die bondeltjies toe net gebraai daarin tot die bacon bruin is. Bietjie sout en swartpeper….
You cannot copy content of this page
