

BOONTJIE BONDELTJIES
Stoom boontjies ligweg.
Draai hopies van die boontjies toe in replies spek.
Dit kan in die oond gebak word tot die spek gaar en krispie is of oor die kole as julle meer rokerige geur wil he.
Resep: Lizanne Jordaan
Foto: Carmen Du Pont-Bezuidenhout
Ek het die fine grean beans in kookwater gesit en so 4min gekook. Daarna bacon omgedraai en knoffelbotter in ‘n pan gesmelt en die bondeltjies toe net gebraai daarin tot die bacon bruin is. Bietjie sout en swartpeper….






