

GROENBOONTJIES MET UIE EN KNOFFEL
Ons soek altyd iets anders om te doen met die groenboontjies, probeer gerus hierdie een, dit is heerlik en die boontjie bly mooi groen van kleur.
Hoeveelhede hang af van hoeveel mense jy voor regmaak.
vars groenboontjies, grof gesny
1 groot ui, gekap
1 handvol songedroogte tamaties
2 of meer knoffel toontjies, gekap
1 klein bossie (7 lote) “garlic chives”
takkies vars pietersielie, gekap
Ina Paarman se “seasoned sea salt”, na smaak
Opsioneel: bietjie songedroogte uie Continue reading










