

PEARL SE MAKLIKE EIERVRUG
Eet julle eiervrug? Hoe maak julle dit gaar. Ek love dit diep gebraai in n degie.
Ek sny dit lank in kwarte.
Dan gooi ek sout op en laat staan vi n uur of so.
Spoel af en droog af voor ek dit in deeg doop en diep braai.
Deeg:
1k meel
1t bakpoeier
1 eier
sout en
melk om slap degie te maak.
Nou net gemaak vir aandete saam met vis in chips dit is heerlik
Resep en foto: Pearl Willows






