INGREDIENTS
125ml water
60gr butter
70gr flour
1ml salt (if unsalted butter was used)
2 extra large eggs Continue reading


SANDY’S CHOCOLATE AND CREAM ECLAIRS
INGREDIENTS
125ml water
60gr butter
70gr flour
1ml salt (if unsalted butter was used)
2 extra large eggs Continue reading→


MARIE SE ECLAIR-TERT
2 pakkies Tennisbeskuitjies
2 pakkies kits vanilla poeding
3 ½ koppie melk
250 ml orley whip (hier het ek room gebruik) Continue reading→
GEEN BAK ECLAIR KOEK
2 pakkies Tennisbeskuitjies
2 pakkies kits vanilje poeding
3 ½ koppies melk
250 ml Orley Whip
VIR SJOKOLADE VERSIERSEL:
3 eetlepel kakao
1 ½ koppies versiersuiker
3 eetlepel warm melk Continue reading→
ROOMPOFFERTJIE SWANE
Ek het nog die reseppie. Moekie het so vormpie gehad met die swaantjie se dele daarop. Sy het dit dan met Roompoffertjiedeeg volgemaak en gebak. Wanneer dit koud was het sy die swaantjie gebou en gevul met room of karamelkondensmelk. Partykeer het sy die karamelkondensmelk onder in die pensie gesit en room bo-op dan moes ek eers die room uitkrap om by die karamel uit te kom. Die vlerkies het sy heel laaste ingedruk. As dit vervoer moes word, is die vlerkies eers op die tafels ingesit. Die Swaantjie se lyfie was in twee dele wat aanmekaar gesit is met bietjie versiersuiker. Continue reading→
Poffertjies:
250ml kookwater,
120g botter in blokkies gesny,
250ml koekmeel
1ml sout,
4 eiers. Continue reading→


Amazing Chocolate Choux Puffs
Choux Puffs:
1 Cup Water
1 Cup Cake Flour
100g Butter or Margarine
4 Eggs
1 Tbls Vanilla Essence
Pinch of Salt
Filling:
500ml Fresh cream
1 Can Caramel Continue reading→


Hier is my dogter Esmari se gunsteling: “Kalahari Eclaire” ontwerp. Dit is bietjie ingewikkeld, maar die eindresultaat is “magnificent”!Duine dou( vla) vir choux deeg.
Op stoof verhit 1 koppie melk
Wanneer kook, voeg 1 opgehoopte eetlepel vla of maizina by (wat met bietjie melk tot pasta aangemaak is)
Haal af van stoof en sit dadelik plastiekstrook oor die vla.
Laat afkoel en sit in yskas tot goed verkoel.
Klits 4 eetlepels botter en 4 eetlepels strooisuiker tot “wit” (woollies botter is die beste om te gebruik).
Voeg die vlamengsel lepel vir lepel in, dit word soos room en voeg dan 1 t vanilla ook by. Maak dubbel. Plaas in yskas tot benodig.
Kameeldoring gom vulsel:
In kenwood skei 4 eiers en gebruik net die gele. Continue reading→

STROOP POFFERTJIES
” Esme en Jan Cronje” op Springbok radio – het ‘n resepte boek van my moeder gekry met ‘n paar goeie resepte daarin, haar boek is in 1966 met die hand geskryf, kom ons kyk.
2 koppies koekmeel
1 ¼ koppie melk
3 eetlepels botter
½ teelepel sout
4 eiers
Kook die melk en botter saam in ‘n potjie en roer die meel en sout vinnig by die melkmengsel tot gaar. Verwyder die deeg van die stoofplaat, voeg die eiers een vir een by en roer goed na elke byvoeging. Bak teelepelsvol van die deeg in warm olie en doop in die yskoue stroop.
Stroop: Continue reading→


POFFERTJIES
Kan enige soort vulsel gebruik om in te skep. Die deegie bak lekker om die vulseltjie en is n treffer op enige vinnger ete funksie,
Klits saam:
250ml melk,
2 eiers
125ml olie.
Voeg dan by:
250ml Koekmeel,
5ml bakpoeier,
2ml sout,
2ml fondor.
Meng alles goed deur.
Die deeg is baie slap, spuit klein kolwyntjie pannetjies,
Skep eers bietjie deeg onder in die pannetjie en dan die vulsel en dan weer n skeppie deeg bo-oor.
Bak teen 230 grade tot ligbruin en gaar.
So ek dink as jy kaas en mushrooms fyn kap en meng kan jy dit so tussen die 2 deegies bak en dit is regtig waar heerlik
Resep geplaas deur Trudie Brand
SUIKERMIELIEPOFFERTJIES
Joey Badenhorst Lotter
Foto: Issie Snyman
FOOD LOVERS RECIPES
250 ml koekmeel
5 ml sout
30 ml margarien, gesmelt
5 ml ui, gerasper
420 g geroomde suikermielies
10 ml bakpoeier
1 ml rooipeper of magtige kerriepoeier
2 eiers, geskei
300 ml Cheddarkaas, gerasper
olie vir vlakvet braai Continue reading→
You cannot copy content of this page
