

HEARTY BEEF STEW IN ELECTRIC PRESSURE COOKER
1 kg Beef cut into pieces (stew meat or chuck)
3 tablespoons olive oil
½ cup flour
salt and pepper to taste
2 cups beef stock
½ teaspoon paprika
½ teaspoon rosemary
½ teaspoon thyme
1 bay leave
1 Large onion
1 garlic clove (minced)
6 carrots (diced)
4 large potatoes (diced)
1 cup peas
Continue reading
Category Archives: Bredies / Stews
MOROCCAN RED LENTIL AND LAMB STEW


MOROCCAN RED LENTIL AND LAMB STEW
2 tablespoons olive oil
275 g (9 oz) lamb neck fillet, cut into 2.5cm (1in) cubes
1 onion, peeled and sliced
1 clove garlic, peeled and chopped
1 teaspoon each paprika, turmeric and cumin
¼ teaspoon each cinnamon and ground ginger
1 tablespoon tomato purée
3 medium potatoes, peeled and cut into 2.5cm (1in) cubes
125 g (4 oz) red lentils
400 g can chopped tomatoes
450 ml (¾ pint) hot vegetable stock
1 teaspoon runny honey
1 teaspoon salt
Handful of fresh coriander leaves
Continue reading
KOOLBREDIE IDEES


KOOLBREDIE IDEES
Luzelle Bredenhann
Braai een ui in ‘n pot met skenkels tot lekker bruin. Gooi grof gekerfde kool in en dan later jou aartappel. Voeg ‘n bietjie water by. Net voor opdiening so teelepel bisto met ‘n klein bietjie water aangemaak. Geur met sout en peper.
Hannie Marais
Braai medium ui, voeg fyn gekerfde kool by en bietjie botter. Braai tot gaar (jy kan kookwater so bietjies byvoeg sodat dit net nie brand nie). Dan voeg jy gaar gekookte blokkies aartappels by. Weer bietjie kookwater. Sout, peper, aromat na smaak. Kook tot daar geen vloeistof in pot is. Gooi in gesmeerde oonbak. Maak ‘n witsous. Gooi bo-oor, dan gerasperde cheddar kaas. Bak in oond 180 grade. Jy kan 500g gebraaide maalvleis ook daarby inroer vir ‘n heerlike bredie. Continue reading
ROOIKOOL- EN LENSIEBREDIE


ROOIKOOL- EN LENSIEBREDIE
1 gekapte ui
1 groot wortel, dun skyfies gekerf
500g bredie varkvleis
½ rooikool, dikkerig gekerf
1 koppie lensies, goed afgespoel
1 blikkie gekapte tamaties
2 koppies groente- of hoenderaftreksel
1 eetlepel fyngemaakte heel koljanderkorrels
1 teelepel cuminpoeier
2 teelepels fyn knoffel
gekapte rooirissies na smaak
sout en peper na smaak. Continue reading
BEESVLEIS EN TAMATIEBREDIE


BEESVLEIS EN TAMATIEBREDIE
1,2 kg stowebeesvleis
1 beesvleisatrekselblokkie
125 ml water
2,5 ml bruinasyn
5 ml pietersielie
1 teelepel sout
swartpeper na smaak
2 x 410 g blik tamatie en uiesmoor
1 eetlepel bisto
4 eetlepel blatjang
1 eetlepel bruinsuiker
6 middelslag aartappels in kwarte gesny Continue reading
JOLENE SE BRUINBREDIE


JOLENE SE BRUINBREDIE
2 pakkies tenderize steaks
1 ui
1 pakkie bruin uie sop
2 pakkies french stirfry
1 ½ koppie rys
6 aartappels
Braai ui in olie.
Gooi steaks by en braai tot lekker bruin, Giet bietjie water by saam met die aartappels wat in blokkies opgesny is en die pakkies stirfry. Laat prut tot sag.
Voeg pakkie bruinuiesoppoeier by en laat prut tot die sous begin verdik.
Resep geplaas deur Jolene Smith
Foto: Jolene Smith
GIDEON SE TAMATIEBREDIE MET BOKLAMVLEIS


GIDEON SE TAMATIEBREDIE MET BOKLAMVLEIS
1 kg bok lamsvleis
1 stok seldery in stukkies gesny
3 wortels in repies gesny
1 blikkie tamatie en uie smoor
1 koppie goeie rooi wyn ( cabernet souvignon )
2 eetlepels suiker
2 takkies tiemie
Geurmiddels : swartpeper, witpeper, gemengde kruie en chillie flakes Continue reading
ROELENE SE GROENBOONTJIEBREDIE


ROELENE SE GROENBOONTJIEBREDIE
Gisteraand se hartskos… beesvleis en groenboontjiebredie met soet pampoen en wit rys.
1 kg beesvleis
6 aartappels
1 ui
knoffel, ek gebruik die garlic paste
½ groen soetrissie
½ rooi soetrissie
½ geel soetrissie
400 g pakkie groenboontjies
pakkie Oxtail en groentesop
Braai ui, soetrissies en knoffel tot sag in ‘n bietjie olie. Voeg beesvleis by en braai tot bruin. Voeg nou water bietjie bietjie by en kook tot vleis sag is. Voeg groenbone en aartappels by en kook tot sag, maar ferm. Voeg nou soppoeier by en laat prut tot die sousie lekker dik raak. Bedien met rys, hoeveelhede hang van jouself af.
Foto en resep geplaas deur Noelene Rutledge Saal
RONEL SE BANTING BREDIE


RONEL SE BANTING BREDIE
3 groot Uie, fyngekap
7-8 wortels, skoongemaak en in blokkies gesny
Oorskiet stingels van Brokolli & blomkool (Daai gedeeltes wat jy altyd weggooi – vee skoon met klam lap en sny in blokkies)
500 g goulash/beeskook opgesny in blokkies
1 sakkie tamatie pasta
vleisspeserye
sout en peper
klapperolie
kookwater Continue reading
RONELL SE GROENBOONTJIEBREDIE


RONELL SE GROENBOONTJIEBREDIE
1 kg vleis van jou keuse
2 groot uie opgesny
3 groot aartappels in blokkies gesny
1 kg vars groenbone opgekerf
4 tamaties in kwarte gesny
Speserye en sout en peper
Braai jou uie bruin en voeg dan jou vleis en spices by en braai bruin met deksel op geen water.
Voeg nou klein bietjie water by en kook vir 30 min. Ek het braaipan gebruik.
voel op vleis half sag is. Continue reading

