2 kg bruismeel
500 g botter / margarien
2 ½ koppies suiker
½ teelepel bakpoeier
1 teelepel sout
3 eiers
500 ml kookwater Continue reading
KOOKWATERBESKUIT
2 kg bruismeel
500 g botter / margarien
2 ½ koppies suiker
½ teelepel bakpoeier
1 teelepel sout
3 eiers
500 ml kookwater Continue reading→
MOSBOLLE GEMAAK MET ROSYNTJIESUURDEEG
Rosynesuurdeeg:
500g groot rosyne (met pitte)
2 liter water
1 pakkie gis
60 ml witsuiker
500 g broodmeel
Druk rosyne en hul pitte fyn en voeg dit saam met die water in ‘n kastrol. Kook 15 min lank. Laat mengsel tot lou afkoel. Continue reading→


GROWWE BESKUIT
8 koppies koekmeel
60 ml bakpoeier
3 koppies digestive bran
1 koppie rou oats
1 koppie sonneblomsaad
2 koppies suiker
3 eiers
500 ml karringmelk
500 g margarien Continue reading→


NEUTBESKUIT
1 kg bruismeel
2 hoogvol teelepels bakpoeier
2 koppies muesli
2 koppies All Bran
1 koppie sonneblomsaad
½ koppie klapper
1 koppie gekapte pekanneute, cranberries, pampoensade
2 koppies bruin suiker
2 eiers
2 koppies karringmelk
500 g margarien Continue reading→


MEYER SE GROWWE BRUIN BESKUIT
Die “basis bestandele”:
500 g REGTE botter
500 g bruismeel
500 ml karringmelk
500 g bruinsuiker
5 ml sout
3 jumbo eiers Continue reading→


REGTE EGTE BOERE BESKUIT
Ek bak Ina de Villiers se resep uit Kook en Geniet. Die uitgawe wat ek het dateer uit 1958
Verder, dit hang natuurlik af of jy in SA of elders in die wêreld woon – broer het die resep in NZ probeer, maar moes heelwat aanpassings maak om dit te maak werk.
Smelt 1 – 1½ kg botter en voeg 1 ½ koppie gekookte melk, 1 ½ koppie gekookte water daarby.
Plaas 5 kg gesifte koekmeel in ‘n knieskottel. Maak ‘n holte in die middel.
Voeg die bottermengsel, 1 eetlepel sout en 22,5 ml aktiewe droë gis in die holte. Continue reading→
OUTYDSE MOSBOLLETJIE
Regte, egte outydse resep – maak seker jy het baie tyd vir die een!!!
500 g rosyne (met pitte)
1.5 liter (6 koppies) water
½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë gis
5 kg witbroodmeel
500 g botter of margarien of 250 g elk botter en varkvet
kookwater of melk
1 liter (4 koppies) uiker
15 ml (1 eetlepel) sout
30 ml (2 eetlepel) anyssaad Continue reading→


BRIOCHE
Dit kry vreeslik baie botter in. Die resep ongeveer 1 koppie! Dis n baie sagte beslag wat jy die dag voor die tyd moet aanmaak, en dan oornag in die yskas los om geur te ontwikkel en meer hanteerbaar te maak. Ek het die in twee Corningware bakke gebak, maar jy kan dit ook in individuele vorms bak of in n broodpan. Dit is vreeslik lekker as jy dit louwarm eet. Ek sien ook op n paar plekke mense bedien dit met n vlae-room, maar het nog nie dit probeer nie.
1 lb. 2 oz. (4 cups) unbleached all-purpose flour
1/3 cup granulated sugar
1/2 oz. (4-1/2 tsp.) active dry yeast, preferably Red Star brand
1/2 oz. (2 tsp.) table salt, plus a pinch for the egg wash
4 large eggs, at room temperature, plus 2 large eggs and 1 large egg yolk for the egg
wash
4 oz. (1/2 cup) whole milk, at room temperature
8 oz. (1 cup) unsalted butter, cut into 16 pieces, slightly softened; more for the pans Continue reading→
KARRINGMELKBESKUIT
Iemand het gister weer karringmelkbeskuit resep gesoek. Hier is myne, het gisteraand weer gebak, so een pan maak net meer as twee kg. Ek bak sommer drie panne op ‘n slag maak dan beslag net 3 keer aan.
1 ½ kg bruismeel
1 ½ koppie suiker
500 g margarien (ek gebruik net stork bake)
3 eiers
1 teelepel sout
1 ½ teelepel bakpoeier
500 ml karringmelk Continue reading→
ALL BRAN KARRINGMELKBESKUIT
6 koppies koekmeel
50 ml bakpoeier
7 ml sout
1½ koppie suiker
3 koppies volgraanvlokkies fyngerol
¼ koppie klapper
¼ koppie gekapte neute
¼ koppie sade soos sonneblom pampoen of sesami sade. Jou keuse ek verkies pampoen sade ek maak pampoensade fyn in versapper!
500 g storkbake
500 ml karringmelk ( ek gebruik volroom maas)
15 ml vanilla geursel Continue reading→
You cannot copy content of this page
