

DIE BESTE BEESSTERT OOIT
1 tot 1½ kg beesstert, opgesny
2 middelslag uie, in ringe gesny
1 piesang, in skywe gesny
2 lourierblare
60 ml bruin asyn
20 ml tamatiesous
20 ml blatjang
20 ml heuning
7 ml matige kerriepoeier
7 ml sout
1 ml peper Continue reading
Category Archives: Bees/Beef
LAURA SE BEESSTERT BREDIE


LAURA SE BEESSTERT BREDIE
Omtrent 30 ml kook olie
2 beessterte – omtrent 1.5 kg
1 middelslag ui
½ green pepper
2 huisies knoffel
2 loerier blare
2 groot wortels
30 ml worcestersous
15 ml tamatie pasta (ek verkies die een in ‘n tube) Continue reading
BRISKET BOONTJIE BREDIE


BRISKET BOONTJIE BREDIE
My eie aangepaste resep en foto: Petra Nel
FOOD LOVERS RECIPES
Hier is my (BBB) In prutpot
1½ kg of 6-7 Groterige ‘steaks’ x Brisket met ‘n vetjie en in helfte gesny. (Nie blokkies nie)
4 groot uie opgekap
2 fyngemaakte knoffelhuisies
2 opgekapte tamaties
½ – ¾ opgekapte rooi soetrissie
1 kg gekerfde groenboontjies
1 koppie OBS
2 houertjies ”home style beef stock” opgelos in ½ koppie warm water
4 medium grootte aartappels, in halwes gesny
1 teelepele mint sous
Sout word eers aan die einde bygevoeg indien nodig. Continue reading
BEN SE CHUCK IN DIE OOND


BEN SE CHUCK IN DIE OOND
Vanaand bees chuck in oond gestowe met aartappels. Was heerlik saam rys skorsie en boontjies.
Ek het die chuck eers in ysterpot gebraai. Uitgeskep en 1 groot ui in ringe gesny en gebraai. Gooi bietjie kookwater by uie en laat prut net n wyle om al die lekker vleissous op te vang. Pak chuck in oondpan en gooi speserye van jou keuse. Ek het my braai speserye gebruik en die vleis weerskante besprinkel met dit en gerookte paprika. Gooi al die uie en sous oor vleis en bedek oondpan met foelie. Stowe vleis tot sag en let gereeld op water en vul aan indien nodig. N bietjie op n slag. Ek het aartappels eers gekook tot feitlik sag en toe by vleis ingepak. Draai hul af en toe om om beide kante te laat bak in sous dan word hul lekker bruin van die vleissous. GENIET
Ongeveer 4 ure met oond op 180 grade. Kan net noem dat ek chuck nie te dik laat saag het nie
FOTO EN RESEP: Ben Herbst
NICO SE BEESSTERTPOTJIE


NICO SE BEESSTERTPOTJIE
Resep en foto: Hettie Swanepoel
FOOD LOVERS RECIPES
2 beessterte
2 groot uie gekap
2 huisies knoffel
6 wortels,
6 meduim aartappels
6 mielies op gesny
1 pakkie sampioene
2 pakkies beesstert soppoeier
250 ml room
125 ml melk
Braai uie en knoffel, haal uit en braai dan beesstert in dieselfde pot tot lekker bruin.
Plaas alles weer in die pot en giet ‘n bottel old brown sherry en ½ koppie brandewyn oor. Kook oor lae hitte vir 2 ure. Voeg dan mielies, aartappels en wortels by. Kook vir nog so 2 ure baie stadig. Sit sampioene in. Meng soppoeier met room en melk en giet bo oor. Laat simmer vir 20 min. En dan eet jy lekker.
CHARLEEN SE BEESSTERTPOT


CHARLEEN SE BEESSTERTPOT
Oxtail pot met blomkool mash vir FLR verjaarsdag ete
2 groot uie
2 groot wortels
1 green pepper
2 preie(leeks)
250 g bacon bits
1 teelepel Fyn knoffel
2 kg oxtail
200g Baba wortels
400g Mushrooms
1 koppie Rooi wyn
2 blokkies Beef stock
2 liter kookwater
2 teelepels Sout
1/2 teelepel Peper Continue reading
FeF SE HEERLIKE PEPPERSTEAK BLOKKIES


FeF SE HEERLIKE PEPPERSTEAK BLOKKIES
Sny in 2cm x 2cm blokkies. Braai vinnig bruin in botter, in ‘n skottelskaar of yster pan. Gooi ‘n halwe koppie brandewyn oor en steek aan die brand. Wag totdat vlamme doodgaan en gooi vars room oor. Genoeg om vleis te bedek. Gooi baie (soos na smaak) vars gemaalde swartpeper by en roer deur. Gooi sout by na smaak. Laat prut totdat steak gaar is volgens jou voorkeur. Ek het ook al halwe knopiesampioene bygesit by stap 1.Ek bedien dit gewoonlik saam met kapokaartappels en ‘n groen slaai.
RESEP: FeF Francois Gericke
ROASTED VEAL CHOPS WITH SHALLOTS TOMATOES AND OLIVE JUS


ROASTED VEAL CHOPS WITH SHALLOTS TOMATOES AND OLIVE JUS
Veal chops from a butcher are usually about 1 1/4 inches thick and weigh 12 to 14 ounces each. The supermarket variety of chop is thinner and smaller, ranging from 8 to 10 ounces each, and would only need to be roasted 12 to 15 minutes in this recipe.
6 garlic cloves
2 teaspoons salt
3 tablespoons chopped fresh rosemary leaves
3 tablespoons chopped fresh thyme leaves
1 1/2 teaspoons freshly ground black pepper
5 tablespoons olive oil
six 1 1/4-inch-thick veal rib chops (12 to 14 ounces each), frenched if desired
9 large shallots (about 3/4 pound)
9 plum tomatoes (about 1 1/4 pounds)
1/4 teaspoon sugar Continue reading
KOOS SE STEAK ROL



KOOS SE STEAK ROL
Ek het dit maar weer probeer.
Stukkies spek, kaas en uie gemeng – alles rou
Fillet steak die een helfte ‘n gat in gemaak en toe gestop met die mengsel
Fillet steak ander helfte in die middel oop gesny en die mengsel in gesit
Sout en growwe peper buite oor gestrooi.
Toegedraai in “puff pastry” deeg en gebak in die oond op 160 ºC vir 1 uur lank.
Resep en fofo: Koos van der Merwe
CHARLEEN SE BEESKERRIE


CHARLEEN SE BEESKERRIE
1 kg stowe beesvleis, gesny in blokkies
1 ui, gekap
3 eetlepels Rajah kerriepoeier
1 eetlepel Garam masala
1 eetlepel chilli poeier
½ teelepel Jeera seeds
2 eetlepels turmeric
1 eetlepel flavour seeds (mengsel van coriander, mosterd en komyn (cumin) sade)
1 teelepel sout
1 teelepel knoffel, gekerf Continue reading

