


KOOS SE STEAK ROL
Ek het dit maar weer probeer.
Stukkies spek, kaas en uie gemeng – alles rou
Fillet steak die een helfte ‘n gat in gemaak en toe gestop met die mengsel
Fillet steak ander helfte in die middel oop gesny en die mengsel in gesit
Sout en growwe peper buite oor gestrooi.
Toegedraai in “puff pastry” deeg en gebak in die oond op 160 ºC vir 1 uur lank.
Resep en fofo: Koos van der Merwe






