


DEKADENTE SJOKOLADE TERT
1 koppie koekmeel
1 koppie suiker
½ teelepel sout
2 teelepels bakpoeier
½ koppie kakao
½ koppie kookwater
½ koppie olie
4 eiers, geskei
Voorverhit oond tot 180°C.
Klits al die bestanddele behalwe eierwitte saam.
Klits eierwitte styf en vou by beslag in. Continue reading










