

CUSTARD FLAVOURED BOLLAS
1 cup sugar
2 eggs
5 tbsp oil
1 tbsp of vanilla essence
2 ¾ cups cake flour
3 tsp baking powder
300 ml buttermilk
4 – 5 tbsp custard
Continue reading
Author Archives: Stien
CHRISTINE’S CAPE MALAY KOESISTERS


CHRISTINE’S CAPE MALAY KOESISTERS
En toe bak ek maar koesisters vir ‘n verandering.
4 cups cake flour
2 cups self raising flour
⅓ cup sugar
2.5 ml salt
10 g (1 pkt) instant yeast
10 ml fine cardamom
10 ml fine ginger
10 ml fine cinnamon
10 ml aniseed
1 large egg Continue reading
SPRINGMIELIE VERRASSING


SPRINGMIELIE VERRASSING
¾ koppie rou springmielies, spring
½ koppie botter, smelt
Voeg 1 pak malva lekkers by gesmelte botter
Meng met springmielies.
Gooi 1 pak smarties by.
Meng alles goed saam.
Sit in ringvorm wat voorberei is en druk mooi vas.
Plaas vir 3 ure in yskas – haal uit vorm.
Smelt Aero – gooi oor springmielie koek.
Resep geplaas deur Emma Beetge
Photo: Emma Beetge
FRIKKADELLETJIES IN TAMATIESMOOR (OONDGEBAK)


FRIKKADELLETJIES IN TAMATIESMOOR (OONDGEBAK)
Resep en foto: Louise Groenewald
FOOD LOVERS RECIPES
Maer maalvleis (Ek het 1,8 kg gebruik)
2 blikke Miami tamatie en uie smoor (Hierdie maak is lekker en nie waterig nie)
1 pakkie Knorr Oxtail and veg soppoeier
Meng die smoor en soppoeier in ‘n bakkie en plaas in ‘n gesmeerde oondpan.
Vir die frikkadelletjies:
1 ui, gerasper
2 groot wortels, fyn gerasper
2 huisies knoffel, fyngemaak
3 blokkies Weetbix of Nutrific (of so 2 – 3 snytjies brood)
1 eetlepel sojasous
1 eetlepel Ina Paarman seasoned salt
1 teelepel fyn naeltjies
1 handvol Italiaanse platblaar pietersielie, fyngekap
Meng liggies met die maalvleis en vorm frikkadelletjies en plaas op die sous in die oondpan. Bak op 180°C vir 25-30 min.
Die resep kan maklik halveer word.
Bedien met kapokaartappels en gebakte bone.
VINNIGE “LOWCARB” KLEIN ROLLETJIES

VINNIGE “LOWCARB” KLEIN ROLLETJIES
Hierdie rolletjies is vinnig om te maak – bedien dit vir ontbyt, middagete of saam met sop. Jy kan die hoeveelheid saadjies na smaak aanpas.
90 g amandel meel
10 g lyn saad
10 g afgedopte sonneblom saad
25 g psyllium husk poeier
5 ml bakpoeier
2,5 ml sout
30 ml klapper olie
2 eiers
125 ml suurroom Continue reading
LETTIE SE PEPPERMINT CRISP TERT


LETTIE SE PEPPERMINT CRISP TERT
Foto: Petré van Jaarsveld
FOOD LOVERS RECIPES
1 ½ pak Tennisbeskuitjies
1 pakkie suurlemoenjellie
1 blik caramel kondensmelk
1 pakkie Orley Whip – albei sakkies
2 Peppermint Crisps (med)
Maak jellie aan met 1 koppie water, wag tot dit begin stol.
Klits Orley Whip.
Gooi kondensmelk by en klits baie goed. Continue reading
“SWEET CHILLIE” SOUS HOENDER


“SWEET CHILLIE” SOUS HOENDER
Resep: Alta Jansen van Rensburg
FOOD LOVERS RECIPES
Meng saam:
4 eetlepels sweet chillie sous
4 eetlepels Mrs Balls mild blatjang
2 eetlepels plain jogurt
1 opgehoopte eetlepel hoender speserye
grofgemaalde swart peper na smaak
1 teelepel gerasperde suurlemoenskil
knoffel na smaak
Lig die hoender se vel plek plek waar moontlik en vryf die mengsel op die vleis in, asook binne in die hoender.
Continue reading
SNOEK AKHNI


SNOEK AKHNI
8 pieces of fresh snoek
1 tablespoon crushed garlic
Bay leaves
1 stick cinnamon
2 onions, chopped
oil to fry fish in
fargos fish masala
flour to dust fish for frying
3 tablespoons packo roasted masala
1 teaspoon garaam masala
1 teaspoon leaf masala Continue reading
RONELL SE KERRIEVIS


RONELL SE KERRIEVIS
3 kg stokvis, gefillet en in happie groottes gesny
meel om in te rol
8 uie, ringe gesny
6 swart peperkorrels
5 loerierblare
4 eetlepels matige kerrie rajah of eie keuse
1 teelepel borrie
sout na smaak
4 koppies bruin druiwe asyn
4 koppies suiker (hou nie van erg suur nie, lê dit nie in nie)
2 koppies water Continue reading
JUDY SE MELKSNYSELS



JUDY SE MELKSNYSELS
2 ½ koppies meel
2 hoogvol teelepels bakpoeier
knippie sout
2 groot eetlepels margarien
4 liter melk
Sif meel, bakpoeier en sout saam. Vryf margarien in. Maak deeg aan met bietjie water. Rol uit en sny baie dun repies. Laat melk kook en gooi snysels in.
Ek laat die melk kook op die stoof en gooi dit dan in die slow cooker. Laat op low prut vir ‘n paar ure. Maak ook net die helfte. Gooi die ander snysels in ‘n roomysbak met baie meel oor en vries vir later gebruik. Gooi kaneelstokkie by die melk. Bedien met kaneelsuiker.
Foto en resep: Judy Bester

