![]()

RAMSKOP SKONS
1 kg bruismeel
4 teelepels bakpoeier
8 ml sout – sif of klits sommer saam
4 groot eiers, geklits
200 ml kookolie
2 koppies maas
Meng die nat bestanddele en voeg by die deurmekaargemengde droë bestanddele en sny in met sterk stomp punt mes. Continue reading












