Author Archives: Rina Kleinhans
VIS VINGERHAPPIES
750 g vis in repe gesny – 6 cm x 1 cm
250 ml meel
10 ml bakpoeier
5 ml knoffel en kruie geurmiddel
2,5 ml aluin ( by apteke )
125 ml aartappel of mielieblom Continue reading
TUISGEMAAKTE BRAAISOUT


TUISGEMAAKTE BRAAISOUT
15ml knoffelpoeier
5ml droë basiliekruid
5ml droë marjolein
5ml droë tiemie
5ml droë pietersielie
5ml droë salie
5ml vars gemaalde swartpeper
2ml rooipeper
Meng alles saam en gebruik soos benodig.
VLEISSOUT – GEURMIDDEL


VLEISSOUT – GEURMIDDEL
1 kg tafelsout
1 botteltjie knoffelsout
1 botteltjie vleissagmaakmiddel
1 botteltjie braaivleisspeserye
1 botteltjie witpeper ( 50 gr )
Meng alles goed en gooi in lugdigte houer. Gebruik oor enige vleis as geurmiddel.
DOUBLE-FUDGE BROWNIE MIX
DOUBLE-FUDGE BROWNIE MIX
2 cups sugar
1 cup cocoa (not Dutch process)
1 cup all-purpose flour
1 cup chopped pecans
1 cup chocolate chips
Mix all the ingredients together and store in an airtight container.
Attach this to the Jar:
Double-Fudge Brownies
1 cup butter or margarine, softened
4 eggs
1 package Double-Fudge Brownie Mix Continue reading
CAJUN SPICE SEASONING MIX
RICE CRISPY TREAT



RICE CRISPY TREAT
Lekker Markdag idee vir die kinders of kinder partytjie:
I.p.v. om die koekies in vierkante te sny, druk ronde sirkels met koekiedrukker uit, steek stokkie in en bedien.
Jy kan ook versiersuiker maak en opsmeer met 100 & 1000’s – of selfs royal icing sal lekker werk met die resep.
RICE CRISPIES EN MARSHMALLOW KOEKIES
4 – 5 koppies Rice Crispies
55 ml margarien/botter
30 Marshmallows
5 ml vanilla
Smelt margarien. Voeg marshmallows by em smelt terwyl jy roer oor lae hitte. Continue reading
MARKDAG PLAATKOEK
SJOKOLADE-MUESLISTOKKIES


SJOKOLADE-MUESLISTOKKIES
Ongeveer 20 blokkies
600 g melksjokolade
300 g (625 ml) muesli
45 stokkies om in die sjokoladeblokkies te druk
klein papierbakkies (soos vir muffins, net kleiner)
Kry ‘n glasbak of ‘n metaalbak wat oor ‘n kastrol pas.
Maak die kastrol vol water, maar nie te vol nie. As jy die bak bo-op die kastrol sit, moet die water nie aan die bak raak nie.
Haal eers weer die bak af en laat die water in die kastrol kook.
Breek solank die sjokolade in blokkies en gooi dit in die bak wat oor die kastrol pas. Continue reading








