BOEREWORS
1½ kg gemaalde beesvleis
1½ kg gemaalde varkvleis
500 g varkspek, grof gemaal of in klein blokkies gesny
50 ml geskroei en gemaalde koljander
25 ml sout
5 ml peper
2 ml fyn naeltjies
2 ml fyn neutmuskaat (nutmeg)
150 ml goeie asyn
150 ml Worsectersous Continue reading
Author Archives: Rina Kleinhans
KARAMEL SUURLEMOENTERT
SUURLEMOEN VLATERT
BAR ONE CHOCOLATE CAKE
CHOCOLATE MOUSSE CUPS
LEWER IN NETVET
Resep: Benhet Nieuwenhuis
LEWERKOEKIES
HOENDERSULT


HOENDERSULT
Resep: Cathy Joubert
Foto: Martie Du Plessis
FOOD LOVERS RECIPES
Dieselfde gepluisde hoendervleis kan ook in sult omgetower word.
Al is die versoeking hoe groot, moenie die sult dadelik eet nie.
Na ‘n dag in die yskas smaak dit prima!
1 mediumgrootte hoender, gekook en ontbeen
250 – 300 ml hoenderaftreksel (van die gekookte hoender)
2 mediumgrootte uie
kookolie om in te braai
10 ml kerriepoeier
1 wortel, gerasper
25 ml gelatien
30 ml kookwater
20 ml appelkooskonfytasyn
sout en peper na smaak Continue reading
MAKING HAM AT HOME


MAKING HAM AT HOME
Ham is one of the easiest of preserved meats to make.
There are as many ways to make ham as there are people who make it but I will present what seems to me the easiest and most foolproof method to produce ham at home.
SYNOPSIS
Ham is made by soaking a piece of pork in a salt brine for a period of time depending on it’sweight and then cooking and/or smoking it. Depending on the process, it can be ready to eat or cured for months and cooked as eaten or various combinations in between. The process I will describe is commonly known as “boiled ham” in spite of the fact that it is never boiled. I will also show a variation on the theme to produce a great smoked ham for folks with the equipment for smoking. Continue reading
KOEDOE-SKENKEL SULT


KOEDOE-SKENKEL SULT
Hier is my sult sonder enige afval:
2 groot uie, gekap
2 knoffelhuisies, gekap
ongeveer 3 kg wildskenkels
½ koppie donker asyn
½ koppie water
Plaas bogenoemdes alles in ‘n slow-cooker. Ek het my wildskenkels sommer gevries ingesit, dit op hoog gekook vir 8 ure, tot die vleis van die bene afgeval het. Laat dit koud word, en ontbeen die vleis heeltemal. Continue reading







