BOEREWORS
1½ kg gemaalde beesvleis
1½ kg gemaalde varkvleis
500 g varkspek, grof gemaal of in klein blokkies gesny
50 ml geskroei en gemaalde koljander
25 ml sout
5 ml peper
2 ml fyn naeltjies
2 ml fyn neutmuskaat (nutmeg)
150 ml goeie asyn
150 ml Worsectersous
50 ml wonderpeper (allspice)
Derms.
Sny vleis en spek in blokkies, Meng vleise en spek. Meng al die bestanddele saam en meng goed in saam met die vleis.
Laat staan vir ten minste 1 uur, Stop die wors.
Resep geplaas deur Rene van Oosten
Foto: Rene van Oosten