“WARE JAKOB” TUISGEMAAKTE TAMATIESOUS
4 kg ryp tamaties
1 kg uie
5 groot knoffelhuisies
750 ml asyn
Sny tamaties, uie en knoffel fyn en kook tot sag.
Maak die mengsel fyn in ‘n voedsel verwerker.
Sit dit weer terug in die kastrol en voeg die volgende by:
3 koppies suiker
1 eetlepel sout
1 teelepel rooipeper Continue reading
Author Archives: Rina Kleinhans
SALSA DI POMMODORO (pastasous)
SALSA DI POMMODORO (pastasous)
1 blik heel tamaties (koop net ‘n goeie maak, die by Fruit & Veg)
1 blikkie tamatiepasta (125g)
handvol vars basillie / of 1 tlp gedroog
1 teelepel Italian Herbs gedroog
1 ui
1 groterige knoffelhuisie (jy kan minder ook gebruik as jy wil)
bietjie olie
Sout en Peper Continue reading
DURKY SOUS HOENDERSTUKKE


DURKY SOUS HOENDERSTUKKE
Spur se “buffalo wings” resep.
gewone asyn
fyn knoffel
rooi peper
hoender stukke
olie vir braai
Meng die Durky-sous bestanddele na smaak. Ongeveer 1 koppie asyn, ¼ koppie fyn knoffel en rooi-peper, soveel soos jy kan hanteer (brandsgewys).
Diepbraai die hoender stukke in olie tot krakerig.
Verwyder die hoender uit die olie en doop die stukke direk in die durky sous.
Verhit olie in ‘n pan, soveel olie soos vir vlakbraai en braai die hoenderstukke (wat in die durky sous was) in die vlakolie vir ‘n paar minute en bedien met ekstra sous.
Opsioneel – Dip die hoender weer in die sous en bedien dan.
Resep: Karin Rheeders Pearson
LEKKER TARTARSOUS
BETSTANDELE
1 Koppie Mayonnaise,
3 eetlepels suurlemoensap,
2 eetlepels gerasperde agurkies,
2 eetlepels gerasperde uie
sout en peper. Continue reading
KOMYN EN KOLJANDER MARINADE
VIR SKAAP VLEIS:
10 Skaap chops
BESTANDELE
60 ml cumin
60 ml koljander
60 ml olie
Meng en smeer oor skaap chops.
Rooster op vuur.
Dis regtig baie baie lekker!!!!
Resep geplaas deur PEGGY DEVINE
KERRIESOUS VIR SOSATIES OF TJOPPIES


KERRIESOUS VIR SOSATIES OF TJOPPIES
1 blikkie tamatie puree
½ koppie asyn
½ koppie olie
2 hoog vol dessertlepel appelkooskonfyt
1 ui en halwe huisie knoffel in ‘n voedelserverwerker versap
2 lourierblare
1 teelepel borrie
2 eetlepels kerrie
1 teelepel sout (of na smaak)
swart pepper
1 eetlepel Worchestersous
Meng alles saam en laat jou sosaties of tjops daarin marineer tot jy dit wil gebruik. Hoe langer hoe beter 🙂
Resep: Christabel Garisch
Gorgonzola Sauce
Gorgonzola sauce is amazing served with pasta, gnocchi or even grilled steak. This Gorgonzola sauce recipe is made with cream, Gorgonzola cheese, white wine and chicken stock. You could substitute vegetable stock to make it vegetarian.
This Gorgonzola sauce is best made with aged Gorgonzola, which is drier and more crumbly than younger Gorgonzola, which is more moist and not as flavorful. Continue reading
KARRINGMELK MARINADE


KRUISEMENT JELLIE
HUMMUS
Combine garbanzo beans, garlic, cumin, salt, and olive oil in a food processor.
Blend on low speed, gradually adding reserved garbanzo bean liquid, until desired consistency is achieved.
Posted by Dalene Brits
Photo borrowed from Lesdee Gloak Bam









