

Meng al die bestanddele saam.
Maak ongeveer 500 ml marinade
Marineer die vleis 24 tot 48 uur
Verwyder die oortollige marinade wanneer die vleis gaar gemaak word sodat dit nie brand nie.
Resep geplaas deur Rene Truter Wessels
You cannot copy content of this page