

LEKKER MAYO SOUS VIR AARTAPPELSLAAI
Cielie Du Plessis:
My ouma het altyd 1 bottel Cross & Blackwell mayonaise, 1 blikkie kondensmelk en 1 blikkie Ideal melk gemeng. Ek glo maar aan Cross & Blackwell.
Liana Barnard Claassen:
Cross en Clackwell mayonnaise,1 koppie en ‘n halwe koppie kondensmelk. Met so 1 of 2 teelepels mosterd (aangemaak). Kan dit biki verdun met melk. Continue reading→
Author Archives: Rina Kleinhans
SOUS VIR VIS OF HOENDER ROULADE


SOUS VIR VIS OF HOENDER ROULADE
RESEP: Charlotte Verwey da Silva
FOOD LOVERS RECIPES
Dis maar my eie konkoksie, maak dit gewoonlik vir funksies….so ek maak dit in groot maat. Werk maar op die volgende:
1 liter Griekse jogurt
500 ml suurroom
375 ml mayonnaise
gekapte knoffel, sout en peper na smaak Continue reading
MARINADE FOR STEAK
MOSTERDSOUS
MOSTERDSOUS
Resep jare terug by my Ma gekry
(Ek gebruik die ook vir doop sous…… BAIE LEKKER)
250 ml strooisuiker
3 eiers
100 ml wit asyn
50 ml mosterdpoeier (Gesif)
Sout na smaak Continue reading
LEKKER CHILLI SOUS
LEKKER CHILLI SOUS
8 groot uie, geskil en gekap
1 groen en 1 rooi soetrissie
1 groot blik appelkooskonfyt (900 g)
1 groot bottel tamatiesous
3 – 4 chillies, fyngesny of een pakkie gedroogde chillies (Ek het twee pakkies gebruik) Continue reading
BEST BLUE CHEESE SAUCE
Serve this utterly indulgent blue cheese sauce over steak, broccoli, cauliflower, homemade pasta or baked potatoes. Guaranteed to satisfy all your senses!
250ml (1 cup) fresh cream
60ml ( cup) full cream milk
5ml (1 teaspoon) freshly crushed garlic (or use 10ml / 2teaspoons if you really love garlic)
1 wedge (100g-125g) blue cheese
freshly ground black pepper to taste Continue reading
HEERLIKE SOET-SUUR SOUSIE
1 groot ui, fyn gekap, braai dit in ‘n bietjie olie tot deurskynend.
Voeg ‘n 1/2 koppie gekapte droe appelkose by en ‘n 1/2 knoffel huisie.
Voeg ‘n 1/2 koppie water by en nou ‘n 1/2 koppie chutney,
1/2 koppie tamatie sous en
100 ml Worcestershire sous,
kook tot dit bietjie dikker is en maak fyn met ‘n stick blender.
Sorg dat daar omtrent ‘n 1/4 groot stukke oorbly.
Kook nog vir 2 minute en jou sous is reg vir opdien.
Allen Liebenberg
Tomato Piri Piri Sauce
INGREDIENTS
250 ml olive oil
3 ripe tomatoes, sliced
50g butter
a generous 1/2 tsp salt
large pinch of sugar
6 dried piri piri chillies (or to taste), finely chopped (or pulsed in a processor)
4 garlic cloves, finely chopped (or pulsed in a processor) Continue reading
VLA- ULTRA MEL
BESTANDELE
150 ml Vlapoeier
80 ml (1/3 k ) Koue water
1 lt Kookwater
1 blik (385) Kondensmelk
5 ml Vanilla
1 ml Sout Continue reading
LOUISE SE MAGIC SOUS
LOUISE SE MAGIC SOUS
Dit is wat ek al jare doen en my pels sê dit smaak lekkerder as die Spur s’n, hulle het dit Magic Sous gedoop:
Meng een groot pot mayonnaise met omtrent 150ml suiker plus ‘n paar druppels Pakco Peri-peri sous. Verdun dit met water, begin met omtrent ‘n kwart koppie en dan kan jy meer bysit om dit die dikte te kry dat jy dit kan skink.
Ek meng dit in die voedselverwerker, laat dit rukkie staan dat suiker kan oplos en meng dan weer. Dit moet die Pakco sous wees, niks anders werk so lekker nie.
Resep en foto: Louise Groenewald








