WORTELRING MET ROOM
Lekkerste gestolde slaai wat ek nog geëet het. Die smaak is vir my net die beste.
1 blik (440g) fyn pynappel
1 pakkie suurlemoen jellie
12,5 ml gelatien
250 ml room
2½ koppies gerasperde wortels
83 ml suiker Continue reading
Author Archives: Rina Kleinhans
TURKSVYSLAAI
BROCCOLI SLAAI MET MOSTERDSOUS
UIESLAAI
VERNEUK KONFYTTERTJIES
MAASKAASTERT MET SJOKOLADE BOLAAG
GEROOKTE HOENDERSLAAI MET MOSTERDSOUS
TROPIESE SPINASIE SLAAI
TROPIESE SPINASIE SLAAI
Al die mates hang af van hoeveel slaai jy gaan maak.
baba spinasie, lekker fyn gekerf
broccoli, opgebreek in klein klein blommetjies
wortel, in fyn repies (Jullian)
rooi druiwe korrels, nie te groot
mango, in blokkies (Ek gebruik ook geblikte perskes as alternatief)
avokado blokkies
bosbessies (cranberries), indien verkies
pekanneute, halveer
gebakte klein beetjies, indien verkies
swart peper Feta (kan weglaat) Continue reading
SLAAISOUS VIR PIESANGS


SLAAISOUS VIR PIESANGS
3 eiers
125 ml wit asyn
250 ml suiker
10 ml mosterdpoeier
sout
250 ml idealmelk
Klits eiers, asyn, suiker, mosterd en sout in ‘n kastrolletjie tot goed gemeng. Verhit oor matige hitte totdat dit dik is en begin kook. Roer dikwels. Laat afkoel. Voeg idealmelk by en meng.
Giet in ‘n fles en bewaar in yskas.
Lewer sowat 700 ml sous.
Resep geplaas deur Lida Pieterse
MIKROGOLF PIESANGSLAAI


MIKROGOLF PIESANGSLAAI
3 eiers
125 ml witasyn
10 ml mosterdpoeier
knypie sout
250 ml Idealmelk
250 ml witsuiker
piesangs Continue reading








