Skil turksvye en kap rofweg.
Vermeng jogurt, blatjang, room met kruie en geursel.
Gooi oor die turksvye.
Strooi bietjie pietersielie oor.
Bedien yskoud.
RESEP: Anne-Marie van der Merwe
NOG ‘N SLAAI VAN Benhet Nieuwenhuis
Hierdie is wenner!!! Truksvye in blokkies gesny en gemeng met mayonaisse en sweet chillie-sous!
HEERLIK HEERLIK!
FOTO: Benhet Nieuwenhuis








