-
Veda Harris-Coetzer
onse oumas het kool repies gesny uie en tamatie in gesny goed gestoom tot sag en sny genoeg aartappel in kook sag mash sout en peper en lekker botter en daarsy …….as jy wil kan jy stukkies bacon insit maar nie noodwendig Continue reading
Author Archives: Rina Kleinhans
BEST OF BOTH CHEESE CAKE
Pour mixture into a 17 inch pan that is well greased or lined and bake 180ºC for 20 minutes.
After taking out of the oven sprinkle the Brandy over the base. Continue reading
EMILYs FAMOUS HASH BROWNS
“Good old fashioned restaurant-style hash browns. Perfect with hot pepper sauce and ketchup!”
Servings 4
Ingredients
2 medium russet potatoes, shredded
1/2 medium onion, finely chopped
1/4 cup all-purpose flour
1 egg
1 cup oil for frying, or as needed
salt and pepper to taste
Directions
Rinse shredded potatoes until water is clear, then drain and squeeze dry. Place shreds in a bowl, and mix in the onion, flour and egg until evenly distributed. Continue reading
ROMERIGE BILTONGPASTA
MAKLIKE MELKTERT-MIKROGOLF
4 eiers
6 eetlepels hoogvol mielieblom (mazena)
knippie sout
1 teelepel vlapoeier kan ook bygevoeg word.
Meng alles by die melkmengsels
Continue reading
CHOCOLATE SWISS ROLL WITH ORANGE FILLING


CHOCOLATE SWISS ROLL WITH ORANGE FILLING
Orange mousse filling:
100 ml water
25 ml gelatine
250 ml orange juice
125 ml sugar
1 m salt
4 egg yolks
rind of 2 oranges
250 ml cream
Sponge the gelatine in the water.
Put the orange juice, sugar, salt, egg yolks and orange rind in the top part of a double boiler and beat together.
Heat over hot water until thick and creamy whilst stirring the mixture from time-to-time. Continue reading
LEMON CURD PUDDING
Less than 1 hour
Serves: 4
Main Ingredients
60 ml butter
125 ml white sugar
3 ml vanilla
60 ml grated lemon peels and juice
2 extra large free range egg whites, separated
125 ml self raising flour
300 ml low fat milk Continue reading
HEEL INGELEGTE GROEN VYE
HEEL INGELEGTE GROEN VYE
Ek gee dit net soos die tannie dit vir my gegee het:
1. Pluk die vye as dit mooi uit geswel is, maar nog nie te groot nie. Die blommetjie op die vy se bassie moet nog nie oop wees nie. Liefs voor die 10 de oktober as dit nie n baie koue jaar was nie.
2. Weeg die vye en skryf die gewig neer.
3. Sny steeltjies in mooi skerp punte soos jy n stok sou skerp maak. Sit dit dan oornag in n skottel wat 2 eetlepels sout vir elke 50 vye.
4. Was dit die volgende oggend af en sny ‘n kruisie deur die blommetjie op die bssis van die vye.
5. Kook nou jou vye tot sag in genoeg water met ‘n lekker skoot blou viterjoel in die water (so 10 ml op elke 2LT water) om die vye mooi groen te laat vertoon in die bottle anders raak dit bruin.Hou jou pot se deksel op.
6. As die vye sag is sal die agterkant van n vuurhoutjie maklik deur die vel van die vy glip. Continue reading
CHERRY BOMBS
CHERRY BOMBS
My eie Cherry Bombs!Julle, ek het vandag ‘n groot flop gemaak, met ‘n goeie einde!
Ek wou’n nuwe sjokoladekoek resep probeer in ‘n ringkoekpan. Toe die koek gaar is was ek te haastig en het die ringkoekpan se knip losgemaak voordat die koek afgekoel het. Dit breek toe in ‘n halfmiljoen stukkies!! Ek het egter die koek heeltemal laat afkoel, dit gekrummel en met ‘n bakkie versiersel wat ek in die vrieskas gehad het van ‘n vorige wortelkoek, gemeng. Continue reading
MILO MALVAPOEDING
Meng melkmengsel om die beurt met meelmengsel by eiermengsel.
Skep in gesmeerde oondbak en bak vir 30 tot 40 minute tot gaar. Giet volgende sous oor. Continue reading










