-
Veda Harris-Coetzer
onse oumas het kool repies gesny uie en tamatie in gesny goed gestoom tot sag en sny genoeg aartappel in kook sag mash sout en peper en lekker botter en daarsy …….as jy wil kan jy stukkies bacon insit maar nie noodwendig -
Veda Harris-Coetzer
Martie ek het al n bietjie room ook al ingegooi en dan is dit eers jammies -
Adriana Kutcher
ek kook ook die kool soos veda net sonder die tamatie.mash dit as dit sag gekook is gooi dit in n oond pan,maak kaas en uie chips fyn meng deur met die kool strooi chedder kaas oor en bak in die oond heerlik verby