Food Lovers Recipes
info@foodloversrecipes.com
  • Recipes
  • Recipe books
  • Comments
  • User manual
  • Recipe
  • Login
  • Account

image_print
Author Archives: Rina Kleinhans

SJOKOLADE-GANACHE

Posted on June 6, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Versiersel en Vulsels / Icing and Fillings

ganache
SJOKOLADE-GANACHE

Smelt 100 g donkersjokolade en 80ml room in ‘n klein potjie.
Roer oor lae hitte tot gesmelt.
Bedek en sit in die yskas vir ‘n uur tot dik, haal uit en drup oor die koek.

 

MAAK VAN SALAMI EN RUSSIANS

Posted on June 6, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Wors / Sausage Leave a comment

salami jantjietested

MAAK VAN SALAMI EN RUSSIANS

SALAMI KURSUS: [ALLES OOR VLEIS]
[Kos vir kampeerders met idees vir kampering.]
Die Speserye wat beskikbaar is in die mark om salami, cheesegriller en cabanossi mee te maak, is almal gebasseer op bees- en varkvleis.
Speserye beskikbaar by Crown National, Freddy Hirsch en Salamus, om net ‘n paar verskaffers te noem.
Ons gaan wildsvleis gebruik. Nou ontstaan die vraag watter wildsvleis kan gebruik word. Ja, enige wildsvleis, veral vlakvark en sebra word redelik gereeld gebruik om salami mee te maak. Wat belangrik is, hoe beter die snitte, hoe beter die eindproduk Continue reading→

KORSLOSE KLAPPER-MELKTERT

Posted on June 5, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Terte - Soet / Sweet Tarts Leave a comment

klapper melktert Yvettetested
KORSLOSE KLAPPER-MELKTERT
Absoluut heerlik, so maklik om te maak, altyd ‘n treffer.
160 ml Snowflake-koekmeel (90 g)
2 ml bakpoeier
1 ml sout
450 ml melk
200 ml suiker (150 g)
200 ml droë klapper (60 g)
50 g botter, gesmelt
3 ekstragroot eiers
5 ml vanieljegeursel

Continue reading→

KEURIGE KAASKOEK

Posted on June 5, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Kaaskoek / Cheesecake Leave a comment

 

tested
KEURIGE KAASKOEK
Kors:
1 pak (200 g) volkoring-beskuitjies, fyn gemaak
60 ml gesmelte botter
5 ml fyn kaneel
Vulsel:
500 g Tusser’s-kaas, fyn gerasper
200 ml suiker
250 ml koekmeel Continue reading→

BAR ONE PANNEKOEK

Posted on June 5, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Pannekoek / Pancake, Versiersel en Vulsels / Icing and Fillings

BAR ONE PANNEKOEK

BAR ONE PANNEKOEK
Vier pannekoeke
1 blikkie karamel kondensmelk
250 ml room
2 piesangs
1 groot Bar One
250 ml vanilla roomys

Sny Bar One en piesangs in skyfies.
Smelt Bar One in ‘n pot en voeg die room by.
Vou die kondesmelk in.
Plaas skyfies piesang in die middel van die pannekoek en skep die sous oor.
Vou toe en geniet.
Resep geplaas deur Linda Venter

GARNALE, AVOKADO EN MANGO SLAAI

Posted on June 5, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Seekos / Seafood, Slaaie / Salads Leave a comment

shrimp avo and mango salad
GARNALE, AVOKADO EN MANGO SLAAI
2 ryp avokado’s
2 ryp mango’s
250 g gaar klein garnaaltjies
3 of 4 eetlepels suurlemoensap
2 of 3 lepels canola olie of olyf
1 lepel suiker
1 lepel jalapeno sonder saad (ek het rooi rissie gebruik)
½ lepel gemaalde peper
2 lepels growe sout gemaal
3 green onions
klein bossie koriander
bossie pietersielie
Continue reading→

3 BONE SLAAI MET EN SONDER KERRIE

Posted on June 5, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Slaaie / Salads Leave a comment

3 bone slaaitested

3 BONE SLAAI MET EN SONDER KERRIE

410 g (1 blikkie) groenbone
410 g (1 blikkie) botterbone
410 g (1 blikkie) bone in tamatiesous
1 ui fyn gekap
1 groen soetrissie Continue reading→

SPINASIE EN TUNA LASAGNE

Posted on June 5, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Pasta, Vis / Fish Leave a comment

SPINASIE EN TUNA LASAGNE
375 g spinasiesnysels
15 ml kookolie
30 ml margarien
1 groot ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, gekneus
410 g tamatiesop (blik)
125 ml water
10 ml suiker
5 ml sout
1 ml peper
200 g tuna

Continue reading→

ERTJIESOP MET SPEKVLEIS

Posted on June 5, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Sop / Soup Leave a comment

ertjiesoptested

ERTJIESOP MET SPEKVLEIS
12,5 ml botter of margarien
2 uie, gerasper
4 spekvleisrepe, gekap
2 beesvleisekstrakblokkies, opgelos in
2,5 liter warm water
450 g splitertjies (500 ml)
1 aartappel, gerasper
2,5 ml gedroogde tiemie
sout en swartpeper na smaak Continue reading→

BENHET SE SJOKOLADE KOEK

Posted on June 5, 2013 by Rina Kleinhans Posted in Koeke / Cakes 1 Comment

benhet se sjoklit koektested
BENHET SE SJOKOLADE KOEK
Altyd ‘n wenner! Lekker klam!!
7 eiers
2 koppies suiker
¾ koppie water
3 eetlepels kakao
1 koppie olie
2 koppies koekmeel
3 teelepels bakpoeier Continue reading→

        

Soek / Search

Your Recipe blog

View our new blog at Your Recipe Blog

Food Lovers Recipe
        

Soek / Search

  • Prev
  • 1
  • …
  • 509
  • 510
  • 511
  • 512
  • 513
  • …
  • 642
  • Next
  • Privacy Policy
© Foodlovers Recipes

You cannot copy content of this page

DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.