Skei die eiers.
Klits die eiergeel tot lig en voeg die suiker geleidelik by!
Meng die water en kakao en voeg by eiergele.
Voeg dan die olie by en meng goed.
Sif die meel, bakpoeier en sout saam en meng bietjie bietjie by die eiergele!
Klits eierwitte styf en vou in!
Bak by 180°C vir 35 min. Heerlik!
Nota:
Voeg 2.5 ml kremetart by vir nog ‘n lekkerder tekstuur.
Riana: Hierdie is ‘n groot beslag en kan in twee ring panne gebak word.
Benhet Nieuwenhuis
Foto: Riana du Plessis









IN ons huis word daar nie maklik ‘n ander sjokolade koek gebak nie! EK versiek die koek klaar met botter versiersel en dan gaan die wat ook bly soma klaar gesny vrieskas toe! en soos ons lus het vir ‘n stuk eet ons hom uit die vries!! So ons het altyd lekker koek!!!!!! en niemand sal eers weet hy was gevries nie. 😉