

KASERIGE GROENTETERT MET “HASH BROWN” KORS
Kors:
3 eetlepels botter
1 kilogram aartappels
1 eetlepel sout
1 teelepel peper
1 eier
2 eetlepels fyngekapte vars roosmarynblaartjies of 1 eetlepel gedroogde roosmaryn
Vulsel:
500 g blomkool in die blommetjies opgebreek wat in die helfte deurgesny word
500 g broccoli in die blommetjies opgebreek wat in die helfte deurgesny word Continue reading











