

BROODDEEG WIELE MET VULSEL
Ek sien uit om die broodwiele vannaand saam met ‘n braai te eet.
1 pak brooddeeg
knoffel, fyngekap
roosmaryn, fyngekap
Cheddar- en/of Mozzarellakaas, gerasper
olywe, ontpit
pietersielie, gekap
gesmelte margarien vir oorverf
Rol die brooddeeg uit op ‘n meelbestrooide oppervlak. Smeer die knoffel en roosmaryn op die deeg, (ek het pietersielie en origanum ook oorgesprinkel.) Strooi die gerasperde kaas laastens oor.
Rol die deeg op en sny in ongeveer 2 cm skywe. Pak die skywe in ‘n gesmeerde bakplaat en laat rys die deegwiele vir ongeveer 25 min. Continue reading
WARM WATER SPONGE CAKE / CUPCAKES


WARM WATER SPONGE CAKE / CUPCAKES
3 large eggs
280 ml sugar
3 ½ teaspoons baking powder
375 ml flour
3 tablespoons butter
200 ml water
Beat eggs and sugar until white and fluffy.
Fold in the flour and sprinkle the baking powder over the mixture. Continue reading
SPRINGMIELIEBALLE MET JELLIE


SPRINGMIELIEBALLE MET JELLIE
3 liter springmielies (gespring)
Meng di volgende saam:
1 pakkie jellie
1 koppie suiker
1 koppie stroop
Mikrogolf 5 minute op hoog.
Roer na elke minuut.
Giet die stroop oor die gespringde springmielies.
Laat staan ongeveer 3 minute.
Spray en cook jou hande en rol balle.
Ek het sosatie stokkies in die balle gesit en dit dan met selofaan toegemaak vir die geldinsamelings projekte
Resep geplaas deur Daleen Lindeque
POPCORN BALLS WITH JELLY

POPCORN BALLS WITH JELLY
50ml oil
250g unpopped popcorn
4 tablespoons butter
500g marshmallows
1 packet jelly
Food colouring to match the jelly
Heat oil in large pot and pop the popcorn.
Melt the marshmallows in a saucepan with 4 tablespoons butter over low heat, stirring till melted.
Once marshmallows are melted add the jelly and food colouring.
Stir in popcorn.
Grease hands with butter and shape into balls.
Makes about 18 balls.
Recipes posted by Esmeralda Brown Pretorius
TIENKIE SPONSKOEK

TIENKIE SPONSKOEK
4 eiers, wit en geel geskei
1 koppie suiker
2 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
½ teelepel sout
1 koppie melk
⅓ koppie olie
Klits die eierwit lekker styf en net voor dit punterig word, gooi die helfte van die suiker by die wit en klits weer goed.
Klits die geel van die eier ook goed en voeg die ander helfte van die suiker hier by en klop tot dit lig in kleur word. Continue reading
HEERLIKE STROOPWAFELS

HEERLIKE STROOPWAFELS
Bak wafels volgens jou resep, maak die volgende stroop.
2 koppies water
1 koppie suiker
1 eetlepel vlapoeier
500 g botter
1 teelepel vanilla geursel
Los die vlapoeier op in water. Meng alles saam, kook tot dik en giet oor wafels. Laat lê wafels in die stroop. Bedien.
Resep: Gerda Myburgh
NEKTARIEN KONFYT


NEKTARIEN KONFYT
Baie beslis kan jy konfyt kook van nektariens.
1 kg nektariens
2 koppies suiker
vanilla geursel
suurlemoensap
Kies vrugte wat nog stewig is, maar nie groen nie. Sny van die pit af en in blokkies, nie nodig om af te skil nie.
Bedek die nektarienblokkies met suiker en plaas vir 3 dae in die yskas. Dit maak die vloeistof wat nodig is vir die konfyt.
Na drie dae, plaas die vrugte in ‘n kastrol, voeg die vanilla en suurlemoensap by. Verhit tot kookpunt. Verlaag dan die hitte en kook vrugte vir om en by twintig minute totdat die vrugte deursigtig en stroop die regte dikte is. Toets op ‘n klein bordjie. Bottel warm in skoon glasflesse.
Resep geplaas deur Ansie Smit
SANDWICH SPREAD – TOEBROODJIESMEER


SANDWICH SPREAD – TOEBROODJIESMEER
3 wortels
1 groot ui
1 groot komkommer
1 rooi soetrissie
1 geel soetrissie
1 groen soetrissie
bruin asyn, genoeg om die groentemengsel te bedek
mayonnaise, na smaak (maak die mengsel net lekker nat met dit) Continue reading
RYK SJOKOLADEKOEK


RYK SJOKOLADEKOEK
My vriendin Salomé, het eendag hierdie koek by die werk geëet en die resep in die hande gekry. Dit is ‘n maklike koek wat nie baie skottelgoed maak nie en in ‘n plat bak gebak word. Geen koekpanne en versiersel en wat nog nie. Ryk en romerig.
Smelt saam en laat effens afkoel:
220 g botter
½ koppie kakao
1 teelepel koffiepoeier
1 koppie kookwater
Klits saam:
2 eiers
1 ½ koppie suiker
Voeg die kakao- en kookwatermengsel by die eiermengsel en roer goed saam. Continue reading
FLOPVRYE KERSKOEK


FLOPVRYE KERSKOEK
Ook bekend as die “Never fail Christmas cake”.
Food Lovers Market se vrugtekoekmengsel kan gebruik word in plaas van die sultanas, korente, skil en rosyntjies.
Kook die volgende saam vir 20 minute oor lae hitte:
500 g botter of margarien
2 koppies korente
2 teelepel koeksoda
2 teelepel kaneel
2 koppies suiker
2 koppies rosyne
2 koppies sultanas
2 teelepels gemmer
½ teelepel neutmuskaat
2 koppies water Continue reading


