

FUDGE- EN NEUTESKYWE
Resep: Annetjie van Huyssteen
FOOD LOVERS RECIPES
185 g (330 ml) koekmeel
100 g (125 ml) suiker
125 g (125 ml) botter
Sif meel, voeg suiker by.
Vryf botter in om deeg te vorm.
Druk vas in gesmeerde pan. Continue reading


FUDGE- EN NEUTESKYWE
Resep: Annetjie van Huyssteen
FOOD LOVERS RECIPES
185 g (330 ml) koekmeel
100 g (125 ml) suiker
125 g (125 ml) botter
Sif meel, voeg suiker by.
Vryf botter in om deeg te vorm.
Druk vas in gesmeerde pan. Continue reading→


DROëVRUGTEBLOKKIES
250 g botter
500 g versiersuiker
250 g klapper
125 g vrugtekoekmengsel
2 eiers geklits
1½ pak mariebeskuitjies fyn gebreek
5 ml vanilla
1 g sout
Smelt botter voeg versiersuiker by. Roer klapper, vrugte en eiers in
Kook vir 5 minute terwyl geroer word.
Haal van die stoof af en voeg die res by.
Druk in gesmeerde pan vas en sny in blokkies.
Laat koud word, haal uit die pan en verpak.
Resep: Marie Greyling


SHRIMP LINGUINE
(a different spin) Het dit gemaak, maar soos dit nou gaan, was dit verorber voor ons foto kon neem, ek weet net dit was heerlik!
1 lb. of cooked large shrimp, thawed and tails removed
2 tablespoons butter
3 cloves of garlic, minced
1 (14.5 oz.) can of diced tomatoes (I bought the tomatoes with basil, garlic & oregano)
pinch of crushed red pepper
salt and pepper
2 teaspoons light brown sugar
1 cup of half and half (plus a splash more) 1/2 cream and 1/2 cup milk
3 tablespoons fresh parsley or 1 t. dried parsley
¼ cup (heaping) of freshly grated Parmesan cheese (plus extra cheese for topping)
8 oz. cooked linguine Continue reading→

DIABETIESE ROOMYS
1 blikkie “Lite” ingedampte melk, yskoud
1 teelepel gelatien
1 eetlepel kouewater
¾ koppie kookwater
½ koppie versoeter
1 teelepel vanilla geursel
Week die gelatien in die 1 eetlepel kouewater tot sag en voeg dit by die kookwater.
Klits die ingedampte melk in ‘n mengbak en voeg die water- en gelatienmengsel by terwyl aanhoudend klits.
Voeg versoeter, lepelsgewys by die melk terwyl aanhoudend klits.
Voeg die vanilla geursel by en klits goed deur.
Skep die mengsel in ‘n plastiekbak met ‘n deksel en plaas in die vrieskas.
Klits die mengsel na 45 minute weer deur en vries vir 2 ure, klits weer goed deur. Continue reading→


GREAT SUCCESS SWISS ROLL
4 eggs (seperated)
50 ml ice cold water
5 ml vanilla essence
5 ml baking powder
250 ml castor sugar
150 ml apricot jam
250 ml cake flour
¼ teaspoon salt
¼ teaspoon cream of tartar Continue reading→


BILTONGGEVULDE PANNEKOEK
Gistraant se pannekoek met gekerfde biltong.
2 koppies koekmeel
2 teelepels sout
2 teelepels bakpoeier
1 eeetlepel kookolie
2 teelepels suurlemoensap
2 geklitste eiers
3 koppies water Continue reading→


OUMA GROBIES SE CHICKEN A LA KING
Resep geplaas deur Albert Buitenhuis
Foto: Elize de Kock
FOOD LOVERS RECIPES
Soos gesê, dit is ‘n baie ou resep en ek plaas hom net so.
2 eetlepels (30 ml) botter
2 eetlepels (30 ml) olie
2 eetlepels (30 ml) koekmeel
2 knoffel toontjies – fyn gekap
¼ koppie (70 ml) elk: geel-, rooi- en groen soetrissie – gekap
1 blikkie gekapte sampioene – behou die vloeistof
1 koppie (250 ml) hoenderaftreksel
½ koppie (125 ml) volroom melk
½ koppie room (125 ml) room
½ teelepel (2.5 ml) sout
½ teelepel (2.5 ml) droë salie – gevryf Continue reading→


CHOCOLATE CHIP COOKIES
230 g butter
200 g brown sugar
2 eggs
1 teaspoon vanilla essence
360 g cake flour
5 ml bicarbonate of soda
2 ml salt
200 g chocolate chips or chopped chocolate
Preheat oven to 180°C.
Cream the butter and brown sugar.
Add the eggs and vanilla essence and beat well.
Sift together the cake flour, bicarbonate of soda and salt.
Add dry ingredients to wet batter and mix until barely combined.
Fold in the chocolate chips or chopped chocolate.
Form into 4 cm balls, place on baking sheet and lightly press flat.
Bake 12 to 15 minutes (12 minutes will yield a softer cookie, 15 minutes more crispy).
Recipe: Amanda Cook


PANNEKOEK
4 eiers
4 koppies water (ek gebruik soms 5 as die beslag te dik is)
¼ koppie asyn
1 koppie olie (ek gebruik 3/4 koppie olie)
4 koppies koekmeel
1 teelepels sout
4 teelepels bakpoeier
Plaas eers al die nat bestanddele in ‘n mengbak. Continue reading→


MELKTERT SONDER EIERS
Resep: Moira Botha Dyer
Foto: Gillian Vermeulen
FOOD LOVERS RECIPES
Dit is regtig baie lekker, ek kan die reuk van eier nie verdra nie, so die resep is perfek vir my.
Kors:
gekrummelde koekies gemeng met gesmelte botter.
Vulsel:
2 ½ koppies melk
3 teelepels botter
80 ml maizena
40 ml koekmeel
140 g strooisuiker
2 ml vanilla geursel
kaneel Continue reading→
You cannot copy content of this page
