7 koppies water
Halwe koppie koeksoda
1/3 koppie suurlemoensap
1/4 koppie asyn (wit)Meng goed saam tot koeksoda opgelos het. Gebruik ‘n groot maatbeker want dit skuim redelik.
Sit in spuit bottel.
Spuit op die grouting, los 2 min en dan kan jy dit liggies skrop. Ek gebruik sommer naelborseltjie.
Foto: Rhode Gillespie de Beer













