

OM PASTEITJIES MOOI KLEUR TE GEE
Alta Nel Kriel : MELK dit werk baie goed
Tanya Prinsloo: Mayonaise werk 100%
Annatjie de Klerk : as jy dit ongelooflik mooi en lekker wil maak, klits 1 eier en 100 ml room saam en verf dit liggies oor die pastei deeg.
Ambelene Fandamaly: Ek meng so n 1/2 t suiker met n bietjie melk dit gee n mooi bruin blink glans
Foto: Tamara La Marca






