OM PASTEITJIES MOOI KLEUR TE GEE

OM PASTEITJIES MOOI KLEUR TE GEE
Alta Nel Kriel :  MELK  dit werk baie goed
Tanya Prinsloo:   Mayonaise werk 100%
Annatjie de Klerk :  as jy dit ongelooflik mooi en lekker wil maak, klits 1 eier en 100 ml room saam en verf dit liggies oor die pastei deeg.
Ambelene Fandamaly:  Ek meng so n 1/2 t suiker met n bietjie melk dit gee n mooi bruin blink glans
Foto:  Tamara La Marca