
HANDIGE WENKE
KOEK
Om ‘n koek presies horisontaal deur te sny: gebruik ‘n garedraad of stukkie ongegeurde tandgare. Maak eers ‘n keep reg rondom die koek met ‘n mes om te merk waar jy met die garedraad gaan sny. Plaas die garedraad op die merk en trek die twee punte by mekaar verby om die koek sodoende te halveer.
LEMOENE:
Om die wit van die vleis van die lemoene makliker te verwyder: laat lê die lemoene vooraf vyf minute lank in kookwater. Continue reading









