ons eet baie skaapvleis omrede ons ‘n plaas het.
En ja soms is hulle taaierig. As ek twyfel laat le ek dit in maziena water vir so 3-4 ure. Dan maak ek soos die namakwalanders – crushed koljander, bruin asyn en worcester sous. My man gooi die growwe sout op die rooster oor.
Maria Liebenberg







