Die deeg moet net reg wees. Die olie warm weer, maar nie te warm nie.
Die stroop MOET yskoud wees.
Ek los die koeksisters n bietjie in die stroop sodat dit genoeg stroop opslurp.
Sit dit so gou moontlik in sakkies en so lou warm in die vrieskas en dan bly dan so crisp!
Susan Steyn (Chal Font St Peter, Londen)