Instructions:
~One Cup Sugar
~THREE Tablespoons Boric Acid or Borax Laundry Soap
~THREE Cups of Warm Water
Mix the Sugar and Boric Acid together and slowly add the warm water, stirring all the time so the mixture will not get lumpy. Store is in a sealed jar and whenever you see ants simply take a used soda bottle or milk jug lid. Put a cotton ball in the lid and saturate the cotton ball with your sugar and boric acid mixture. It will not take much, just enough to fill the lid, if you spill any over the edge leave it, this will only attract the ants even more.
When you see the ants drinking the mixture, DO NOT kill them, let them drink and take the mixture back to the colony. This should kill the entire colony. In a day or two the entire colony should be gone. If you have small children or pets make certain they cannot get to this mixture since Boric Acid is hazardous.
Ek kry hierdie op In en Om die huis gekry
Miere
* Ek merk dat heelwat lesers kla oor swart miertjies in en om die huis. Ek het die volgende raat gekry en moet erken dat dit
werklik werk
Maak die volgende mengsel aan:
100ml water
200ml suiker
50ml Borax (kry by apteek)
Sit
bietjies van die mengsel uit waar miertjies voorkom, sodat hulle dit
kan nes toe dra. As mens sien hulle staan sulke kringe om die stroop, is
dit ‘n goeie teken dat hulle dit geniet.
Sorg dat stroop altyd
beskikbaar is. Mens sien nie onmiddellik resultate nie, maar na ‘n drie
tot vier weke begin jy agterkom daar is nie meer miere nie. Hulle dra
die stroop nes toe, voer die ander miere en koningin daarmee en die hele
nes vrek uit.
Dit is ‘n uiters omgewingsvriendelike lokmiddel, geen gevaar vir kinders nie, maar dodelik vir miere.
*
vir die klein miertjies in die huis het ek die volgende gekry: Hierdie
kryt wat jy by die vlooimark kry. Ek weet dit werk maar dit is net ‘n
tydelike oplossing tensy jy dit gereeld gebruik.
* VIM strooi of babapoeier maar moenie dit afvee as jy skoonmaak nie.
* Gooi bietjie paraffien in ‘n miernes. Hulle sal gou verdwyn.
*
Vir hierdie suikermiertjies wat so die kombuis kan oorneem. Strooi net
rooipeper op strategiese plekke. Ek weet nie of dit hulle doodmaak nie,
maar hulle sal in ‘n dag of twee drie verdwyn.
Liz Terblanche
Meng versier suiker met bicarbonate of soda in everedige porsies sit neer en dood is hulle
Max van Wyk
As jy miere onmiddellik ontslae wil raak koop by di koperrasie carbodust dus goed koop n werk soos n bom n veral daai los gogas rondom die huis koop dizzel dip ook by hulle n spuit jou jaard daarmee werk vi di mure ook.was selfs di honde met die dizzel dip n hulle is bors lui free…