Het jy die mannetjies met skoon fondant probeer maak? Indien wel voeg volgende keer so lekker teelepel CMC of tylose by 250grm fondant. Maak dit baie makliker. Sit ook koek so ruk in vrieskas voordat jy met fondant oortrek.
Val Ashbury
You cannot copy content of this page