KWEPERKONFYT EN WENKE
Foto: Brunhilda Venter
FOOD LOVERS RECIPES
3 kg kwepers
2½ kg suiker
15 ml sout
5 liter water
Was die kwepers. Skil en ontpit en hou die pitte en skille eenkant. Los die sout in die water op. Snipper die kwepers en laat lê in die soutoplossing om verkleuring te voorkom. Bedek die skille en pitte met genoeg water, sodat jy twee liter vloeistof daaruit kan kry en kook tot lymerig. Syg deur ‘n sif. Voeg die snippers by 2 liter van die water en kook tot sag. Continue reading













