WENKE OM BOTTELS TE STERILISEER VIR INLE
Ek het bietjie gaan oplees, Hulle se net die flesse se deksels moet baie styf pas. Was die flesse baie goed in warm water. Verhit jou oond tot 140 grade C en pak die flesse daarin. Sit af en gebruik die flesse so uit die warm oond. Versigtig om nie warm fles op ‘n koue oppervlak neer te sit om te bottel nie, gebruik ‘n hout plank. Bottel tot gelyk vol, want openinge gee geleentheid vir bakteriee om te groei. Draai die deksel styf op, en laat staan om aftekoel. Ek het ook gehoor van die bottels op hulle koppe draai, maar kon nog nooit uitvind of dit enige effek het nie. Jy kan ook sirkels sny uit waspapier, en met die was kant ondertoe, op die konfyt sit voor jy die deksel opsit. Vee die bottel mooi skoon. Continue reading
Category Archives: Wenke / Tips
FOUTE EN REDES BY GEBAK
FOUTE EN REDES BY GEBAK
KLEIN VOLUME:
– Meel met ‘n swak gluten gehalte
– Te veel suiker of smeer
– Te min grys
VOLUME TE GROOT:
– Te lank gerys
– Pan te klein vir hoeveelheid deeg
– Oondtemperatuur te hoog Continue reading
IS BAKING POWDER OR BAKING SODA FRESH?????

IS BAKING POWDER OR BAKING SODA FRESH?????
How to Make sure.
Baking Powder:
Once opened, baking powder should be stored airtight using the handy snap-on cover provided. Do glance at the (generally conservative) “Use By” date from time to time. If you doubt your powder or wonder if you can get by using it after the “Use By” date, you can test it as follows:
Spoon or pinch a little powder into a tiny dish and pour a bit of warm or hot water over it. The mixture should bubble in a lively manner and you should hear the fizz. If there is no bubbling or it doesn’t seem lively — or you are just nervous — get a new tin rather than waste time and ingredients baking with pooped-out powder. Continue reading
WENKE VIR GEROESTE PANNE EN POTTE

WENKE VIR GEROESTE PANNE EN POTTE
Retha Ingel Marais – spuit jou pan met Zeb vir koue oonde, plaas die panne in ‘n plastieksak oornag en was dit goed af die volgende dag. Plaas die panne in die oond om goed droog te word. Sal van die roes en ou vuilgoed ontslae raak. As jy bang is vir die yster,voer die pan met bakpappier (amper soos waspapier maar sonder die was).
Lynette Jonck Ellis – Jy kan gerus asyn en koeksoda ook probeer. Dit help om roes te verwyder.
Marietjie van der Merwe – ek het net sulke ou panne en ek skuur hulle maar met asyn en koeksoda. Continue reading
AMAZING FROZEN LEMONS
AMAZING FROZEN LEMONS
ñ Baie goeie wenk
Place the washed lemon in the freezer.
Once frozen, get your grater, & shred the whole lemon (no need to peel it) and sprinkle it on top of your foods!
On vegetables, salad, ice cream, soup, cereals, noodles, spaghetti sauce,
rice, sushi, fish dishes, … the list is endless.
All the foods will get an unexpected wonderful taste!
Most likely, you only think of lemon juice as vitamin C ?? Continue reading
MISTAKES WHEN ROASTING VEGETABLES
Roasting vegetables seems easy enough, right? Just chop them up, toss it in some kind of fat, put them on a sheet pan, and throw them in the oven.
Basically, yes—but there are some specific things you should keep in mind to get crispy-yet-tender veggies. Here are the most common mistakes people make when throwing their winter vegetables in the oven, and how to avoid them. Continue reading
HOE OM JOU PLOEGSKAAR SKOON TE MAAK
NUTTIGE KOOK INFO / WERD OM TE WEET

NUTTIGE KOOK INFO / WERD OM TE WEET
SMOOR: is ‘n manier waarvolgens vleis, vis seekos of groente gaargemaak word deur
dit eerstens in ‘n bietjie warm olie te skroei en dit dan, bedek, in vloeistof te prut tot gaar.
Smoor verskil van Stowe in terme van die grootte van die item wat gaargemaak
word -kleiner stukkies word gestowe.
Die hoeveelheid vloeistof wat vir smoor gebruik word is ook minder5 as vir stowe,
en bedek gewoonlik net-net die helfte van die item wat gaargemaak word.
(bv. “roast” / skaapboud in oond / nek / “Eisbein” / soutvleis..)
Dit is inherent ‘n kombinasie van braai of bak en stowe.
STOWE : is ‘n kombinasie van soliede bestanddele wat in water of ander vloeistof
gekook word deur dit te prut,en wat bedien word sonder om gedreineer te word. Continue reading
Heal your Hands

Heal Your Hands
A recipe to help nourish chapped skin and heal split cuticles
This luscious-sounding formula—fondly called “Hot Buttered Thumb”—was designed by the owner of a Los Angeles nail salon to nourish chapped skin and heal split cuticles. It uses warm milk to help break down dead skin and brown sugar to gently slough it off—and it is deliciously scented with cinnamon and spiced rum.
Find out the nail salon secret for smooth, healed hands, even in the coldest winter weather: Continue reading
WENKE VIR MERINGUES-PAVLOVA


WENKE VIR MERINGUES-PAVLOVA
Les:
1. Wanneer meringues gemaak word moet jy so vetvry as moontlik werk. Dit beteken dus dat die toerusting wat jy gebruik skoon moet wees en met skoon vadoeke afgedroog word. Die klitser moet ook deeglik skoon wees….olierigheid veroorsaak dat die eierwitte NIE gaan styf klop nie.
2. Wanneer eiers geskei word moet daar versigtig geskei word om te voorkom dat daar eiergele in die witte ingaan…die eiergele het ‘n vet in en veroorsaak dan dat die eierwit nie wil styf klits….gooi weg en begin oor…glo my. Wenk: eiergele kan in yshouertjies met 1t water gevries word…ek gebruik dit in my pastei korse! Continue reading







