


HOE OM JOU PLOEGSKAAR SKOON TE MAAK
Net iets om te probeer.
Ek het al gehoor mense se as jy n pot aan gebrand het moet jy koeksoda ingooi om die brand los te kry.
Ek het daai ploeg skaar van my begin skoon maak nadat dit lank gestaan het en geroes was en die roes was diep en ek het nou behoorlik gesukkel. My vrou se toe probeer hom kook met Koeksoda en n vriend se smeer spirits. Vanoggend die pan met sterk mengsel koeksoda en water gekook en kon nie glo hoeveel gemors wat ek nie kon sien kook toe… los uit die klein gaatjies van die pan. En die roes slaan sommer meer uit.
Eintlik is dit roes wat ek nie met die oog gesien het nie. Toe was ek die pan uit en smeer spirits en slos vir 2 ure. Vat toe weer spirits en n harde borsel nie n staal borsel nie en borsel die pan.
Was die pan toe weer goed uit en smeer olie. Die pan was op die eerste foto ook olie gesmeer net voor ek die foto geneem het.
The Before and After






