
HOEKOM N POTJIE NIE GEROER WORD NIE
Alta Lubbe – Kan iemand vir my ‘n rede gee hoekom mens nie ‘n potjie roer nie asb? Is daar ‘n spesifieke rede?
Suenell Liebenberg – Die kos kook sag as jy dit gaan roer gaan jy met pot sop sit op die einde van die dag…jy wil darm proe jy eet n vleisie of n wortel ens.
Pieter Venter – soos jou vleis en groente sagter word en jy roer dit breek jy dit kleiner en kleiner. as jy skep soek jy heel stukkies vleis en groente maar as jy gaan karring gaan jy sop kry.
Joy Opperman – Eenvoudig, stew roer jy pot nie. Als moet in lae gaar word Continue reading










