

VRUGTE MAASKAASTERT
(Vir gemiddelde grootte tertbak)
1 pakkie Tennisbeskuitjies
± 125ml gesmelte botter
2 blikkies kondensmelk
2 houertjies gladde maaskaas
¾ koppie suurlemoensap
1 pakkie rooi jellie of ander geur (opsioneel) en vrugte wat daarby pas vir bo-op Continue reading→
Category Archives: Terte – Soet / Sweet Tarts
TAMARA SE SUURLEMOEN MERINGUE TERT


TAMARA SE SUURLEMOEN MERINGUE TERT
KORS:
60ml (4Etl) botter/ margarine.
30ml (2Etl) strooisuiker.
1eier geklits.
75ml (5Etl) mieliblom (mazina).
187ml(3/4k) koekmeel.
2.5ml(1/2t) bakpoeier.
Knypie sout. Continue reading
MARLENE SE LEKKER GRIEKSE KLAPPERTERT

MARLENE SE LEKKER GRIEKSE KLAPPERTERT
125 g botter of margarien
250 ml wit suiker
250 ml lou water
3 eiers
250 ml ongesifte koekmeel
15 ml bakpoeier
knypie sout
500 ml(160 g) klapper Continue reading
KNUPPELDIK SE APPELTERT


KNUPPELDIK SE APPELTERT
4 en half eetlepels botter
1 en half koppies bruismeel
half koppie melk
half koppie klapper
sout
kwart koppie korente
3 groot eiers
1 en half koppie suiker
1 groot blik tert appels ( Ek het 4 groot Granny Smith appels geskil, ontpit in skywe en met bietjie water gestowe vir ‘n paar min.) Continue reading
HEERLIKE GRANADILLA YSKASTERT
HANNA SE CREMORA-YSKASTERT


HANNA SE CREMORA-YSKASTERT
1 pakkie tennisbeskuitjies – fyn gekrummel
25 ml gesmelte margarien (Stork Bake)
Meng saam en voer ‘n 1 liter tertbord daarmee uit.
1 blik kondensmelk – baie koud
125 ml suurlemoensap
125 ml water
250 ml Cremorapoeier Continue reading
MINI MALVALEKKER YSKASTERT


MINI MALVALEKKER YSKASTERT
500 ml room, styf geklits
1 blik fyn pynappel
2 pakke mini malvalekkers (of groot malvalekkers – fyn gesnipper)
125 ml suurlemoen sap
1 blik kondensmelk
1 pak tennisbeskuitjies Continue reading
KOFFIETERT



KOFFIETERT
Smelt 30 ml margarien.
Maak aan 15 ml koffie met 60 ml kookwater, voeg 60 ml melk by.
Room 250 ml suiker en 4 eiers.
Voeg die koffie en margarien by die eier en suiker mengsel.
Voeg by 375 ml koekmeel, en klits deur, voeg 5 ml Vanilla by.
En laaste 1 ml sout, en 10 ml bakpoeier. Meng net deur.
Bak 30 min op 180º C. Continue reading
SWARTWOUDPOEDING-TERT


SWARTWOUDPOEDING-TERT
1 ½ Sjokolade Swissrol of sjokolade sponskoek
2 houers gladde maaskaas
2 blikke kondensmelk
125 ml Suurlemoensap
1 blik Swartkersies (black cherries) ontpit
Kersielikeur Continue reading
BRAAMBESSIE MAASKAASTERT


BRAAMBESSIE MAASKAASTERT
100g margarien
1 pakkie tennisbeskuitjies of Gemmerkoekies
10 ml gelatien
25 ml koue water
50 ml kookwater
1 blikkie kondensmelk
250 ml roomkaas
125 ml suurlemoensap
1 pakkie blackcurrant jellie (aangemaak met 50 ml kookwater)
350 ml braambessies vars,ek pluk af en vries tot ek genoeg het)
250 ml longlife room van woolworths
15 ml mazina Continue reading


