
HOW TO PRECOOK FROZEN CHICKEN USING A SLOW COOKER
When a recipe calls for cooked chicken, it extends the prep and cooking time quite a lot if you don’t have cooked chicken on hand. You can buy it at the supermarket, but it can be expensive to buy prepared foods.
A simple solution is to put your crock pot to work, without having to even thaw out chicken in advance. Once you’ve cooked a good amount, you can freeze it in recipe sized portions (about a pound each) either diced or shredded or whole for versatility.
This is how to precook chicken so you’ll always be prepared for a stress free dinner.
What you need:
1.2kg (about seven breasts) frozen boneless skinless chicken breasts
2 cups chicken broth
salt and pepper Continue reading
Category Archives: Prutpot / Slow Cooker
EMMA SE MAC EN CHEESE IN PRUTPOT


EMMA SE MAC EN CHEESE IN PRUTPOT
Slow Cooker Mc N Cheese
350 ml melk
1 blik kondensmelk
1/2 tl sout
1/2 tl peper
1 tl mosterd poeier / pasta
500 gr elmboog macaroni
150 gr mossarella kaas gerasper
150 gr cheddar gerasper
10 repies bacon crispy gebraai / maalvleis gebraai
Gooi alles in slow cooker
High 2 ure
Opskep …. pietersielie en broodkrummels versiering
Bron:Emma Beetge
VOLSTRUISNEKPOTJIE IN DIE SLOWCOOKER


VOLSTRUISNEKPOTJIE IN DIE SLOWCOOKER
1kg vokstruisnek
1 ui
en halwe pakkie bruin uie soppoeier met water bedek in slowcooker.
Kook op hoog vir 3ure.
Skep van die vloeistof af en kook rys daarin. Maak res van die vloeistof dik met nog soppoeier en skep gevriesde gemengde groente bo-op vleis. Stel op low en kook tot groente gaar is
BRON – RuaanEmmarentia Bolton
RINDI SE HEERLIKE LAMSBLAD IN DIE PRUTPOT


RINDI SE HEERLIKE LAMSBLAD IN DIE PRUTPOT
1 x lamsblad
Geur met jou gunsteling speserye.
1 bottel “Sweat & Sour Sause” (Knorr)
Gooi oor blad.
Plaas oornag in die prutpot op outomaties.
Bron en Foto: Rindi Goosen
TRACY’S ROAST CHICKEN IN THE SLOW COOKER


TRACY’S ROAST CHICKEN IN THE SLOW COOKER
I’ve made a garlic and parsley butter and stuffed it under the skin of the chicken. Salt n pepper on top and lemon halves in the chicken. No water or stock in the pot as I’ve halved lemons and put the chicken on top of that.
Place in the slow cooker, put pot on high and I cooked the chicken for 5hours…. If you want it brown, place under the grill in your oven for a while
Source and photo: Tracy Milstein
MARIE SE DIK BONE SOP


MARIE SE DIK BONE SOP
1 pk bone
2 gerasperde aartappels
1 ui gerasper
Sop vleis
Maak pot Vol water
Sit pot aan op auto vir ongeveer 8 ure of oor nag of op hoog vir ongeveer 5 ure
Geur metWorstersous en Sout / peper
Dikker gemaak met rish hearty beef soup, maak aan met bietjie water,sit by sop en kook deur.
BRON : MARIE : FOTO EMMA BEETGE
OXTAIL MADE IN THE SLOW COOKER


OXTAIL MADE IN THE SLOW COOKER
I coat the oxtail in flour (usually the night before). once coated I brown the oxtail in a frying pan, with roughly chopped onions and some herbs. once evenly browned, store them in a sealed container in the fridge overnight. stack the slow cooker with meat and veg in the slow cooker (layer food in order of cooking time i.e. foods that take longest starting from the bottom).
add 1/2 bottle of wine
beef stock cube (I use the stock pots)
1 tablespoon of brown sugar Continue reading
MYRTLE SE PRUTPOT-AFVAL


MYRTLE SE PRUTPOT-AFVAL
Ek was die afval nog steeds met water en koeksoda net om heeltemal seker te maak.
Ek pak hom dan in die slow cooker, pootjies, kakebeen en wangbene onder, en dan die ander goedjies bo-op.
Daarby voeg ek ‘n paar peperkorrels en naeltjies, kookwater en bietjie asyn, en laat hom op slow sy ding doen tot ek van die werk afkom. Continue reading
MARIE SE PRUTPOT SOP


MARIE SE PRUTPOT SOP
sopvleis gebruik
1 pakkie 3 in een sopmix
2 aartappels in gerasper
1 uie in gerasper
Sout en peper
Worchestersous
Slowcooker vol water gemaak en op high ses en n half ure gekook het ook een pakkie soppoeier aangemaak met water en nog laat kook.
Bron en Foto: Marie Rheeder Troskie
MALVAPOEDING IN DIE PRUTPOT


MALVAPOEDING IN DIE PRUTPOT
Tradisionele gunstelinge soos Malvapoeding werk soos ’n bom in die prutpot!
Maak eenvoudig jou beslag aan soos gewoonlik en plaas in die koue prutpot (smeer net vooraf of bespuit met Spray en Cook).
Kook ongeveer 1½ – 2 ure op HOOG – hou dop wanneer die bokant van die koek/poeding nie meer rou en klam of ‘wobbly’ is nie. (As jy ’n mespunt in die middel insteek, moet dit droog uitkom.)
Gooi die stroop oor die warm poeding en GENIET!!!
(Die lengte van die gaarmaaktyd sal afhang van die tipe prutpot en die aanvangstemperatuur van die bestanddele.)
Bron – Tilly Swart Continue reading

