HOW TO PRECOOK FROZEN CHICKEN USING A SLOW COOKER

precooking-frozen-chicken
HOW TO PRECOOK FROZEN CHICKEN USING A SLOW COOKER
When a recipe calls for cooked chicken, it extends the prep and cooking time quite a lot if you don’t have cooked chicken on hand. You can buy it at the supermarket, but it can be expensive to buy prepared foods.
A simple solution is to put your crock pot to work, without having to even thaw out chicken in advance. Once you’ve cooked a good amount, you can freeze it in recipe sized portions (about a pound each) either diced or shredded or whole for versatility.
This is how to precook chicken so you’ll always be prepared for a stress free dinner.
What you need:
1.2kg (about seven breasts) frozen boneless skinless chicken breasts
2 cups chicken broth
salt and pepper
Directions:
1. Place frozen chicken evenly layered into the crock pot that is NOT turned on. Placing frozen chicken in a hot crock pot can crack the pot.
2. Pour chicken broth over the chicken. Add salt and pepper.
3. Plug in crock pot, set on low setting. Do not place on high setting, as the chicken will not thaw properly and may leave under-cooked parts throughout.
4. Cook on low heat for 8 – 9 hours. Chicken is done when no longer pink inside.
5. Remove chicken from crock pot and place into freezer bags (portioned to your recipe preferences). Refrigerate any chicken that will be used within 3 days, freeze the rest.
6. When you’re ready to use the refrigerated cooked chicken, heat according to the recipe instructions. When you’re ready to use the frozen cooked chicken, defrost in refrigerator or microwave and use according to the recipe instructions.

 




EMMA SE MAC EN CHEESE IN PRUTPOT

mac_ntested

EMMA SE MAC EN CHEESE IN PRUTPOT
Slow Cooker Mc N Cheese
350 ml melk
1 blik kondensmelk
1/2 tl sout
1/2 tl peper
1 tl mosterd poeier / pasta
500 gr elmboog macaroni
150 gr mossarella kaas gerasper
150 gr cheddar gerasper
10 repies bacon crispy gebraai / maalvleis gebraai
Gooi alles in slow cooker
High 2 ure
Opskep …. pietersielie en broodkrummels versiering
Bron:Emma Beetge




VOLSTRUISNEKPOTJIE IN DIE SLOWCOOKER

VOLSTRUISNEKPOTJIE IN DIE SLOWCOOKERtested

VOLSTRUISNEKPOTJIE IN DIE SLOWCOOKER
1kg vokstruisnek
1 ui
en halwe pakkie bruin uie soppoeier met water bedek in slowcooker.
Kook op hoog vir 3ure.
Skep van die vloeistof af en kook rys daarin. Maak res van die vloeistof dik met nog soppoeier en skep gevriesde gemengde groente bo-op vleis. Stel op low en kook tot groente gaar is
BRON – RuaanEmmarentia Bolton




RINDI SE HEERLIKE LAMSBLAD IN DIE PRUTPOT

Rindi se heerlike lamsblad in die prutpottested

RINDI SE HEERLIKE LAMSBLAD IN DIE PRUTPOT
1 x lamsblad
Geur met jou gunsteling speserye.
1 bottel “Sweat & Sour Sause” (Knorr)
Gooi oor blad.
Plaas oornag in die prutpot op outomaties.
Bron en Foto: Rindi Goosen




TRACY’S ROAST CHICKEN IN THE SLOW COOKER

Tracys roast chicken in the slow cookertested

TRACY’S ROAST CHICKEN IN THE SLOW COOKER
I’ve made a garlic and parsley butter and stuffed it under the skin of the chicken. Salt n pepper on top and lemon halves in the chicken. No water or stock in the pot as I’ve halved lemons and put the chicken on top of that.

Place in the slow cooker, put pot on high and I cooked the chicken for 5hours…. If you want it brown, place under the grill in your oven for a while
Source and photo: Tracy Milstein




MARIE SE DIK BONE SOP

bone sop emmatested

MARIE SE DIK BONE SOP

1 pk bone
2 gerasperde aartappels
1 ui gerasper
Sop vleis
Maak pot Vol water
Sit pot aan op auto vir ongeveer 8 ure of oor nag of op hoog vir ongeveer 5 ure
Geur metWorstersous en Sout / peper
Dikker gemaak met rish hearty beef soup, maak aan met bietjie water,sit by sop en kook deur.

BRON : MARIE : FOTO EMMA BEETGE




OXTAIL MADE IN THE SLOW COOKER

OXTAIL MADE IN THE SLOWCOOKtested
OXTAIL MADE IN THE SLOW COOKER
I coat the oxtail in flour (usually the night before). once coated I brown the oxtail in a frying pan, with roughly chopped onions and some herbs. once evenly browned, store them in a sealed container in the fridge overnight. stack the slow cooker with meat and veg in the slow cooker (layer food in order of cooking time i.e. foods that take longest starting from the bottom).

add 1/2 bottle of wine
beef stock cube (I use the stock pots)
1 tablespoon of brown sugar
and a cup of boiling water to dilute. pour into the slow cooker, and start cooking, according to your preferred settings. on mine I set it on “auto” and in 9 hours it was falling of of the bone tongue emoticon I also like to add a bouquet garnish for added flavour.

SOURCE – Andria Short




MYRTLE SE PRUTPOT-AFVAL

MYRTLE SE PRUTPOT-AFVALtested
MYRTLE SE PRUTPOT-AFVAL
Ek was die afval nog steeds met water en koeksoda net om heeltemal seker te maak.
Ek pak hom dan in die slow cooker, pootjies, kakebeen en wangbene onder, en dan die ander goedjies bo-op.
Daarby voeg ek ‘n paar peperkorrels en naeltjies, kookwater en bietjie asyn, en laat hom op slow sy ding doen tot ek van die werk afkom.
En dan braai ek my ui en kerrie in bietjie olie in ‘n swart platboompot, haal die afval uit die slow cooker, gewoonlik is die vleis al so sag, maar nog ferm, dat ek die kakebeen en wangbene kan uithaal, sit dit by die kerrie en uie in die pot.
Ek maak bietjie hoenderaftreksel aan en voeg dit by en dan die baba aartappels.
Kook vir nog so +/- ‘n uur. as die sous te dun is kan dit verdik word. En siedaar!

RESEP EN FOTO: Myrtle van Dyk




MARIE SE PRUTPOT SOP

MARIE SE PRUTPOT SOPtested

MARIE SE PRUTPOT SOP
sopvleis gebruik
1 pakkie 3 in een sopmix
2 aartappels in gerasper
1 uie in gerasper
Sout en peper
Worchestersous

Slowcooker vol water gemaak en op high ses en n half ure gekook het ook een pakkie soppoeier aangemaak met water en nog laat kook.
Bron en Foto: Marie Rheeder Troskie




MALVAPOEDING IN DIE PRUTPOT

MALVAPOEDING IN DIE PRUTPOTtested

MALVAPOEDING IN DIE PRUTPOT
Tradisionele gunstelinge soos Malvapoeding werk soos ’n bom in die prutpot!
Maak eenvoudig jou beslag aan soos gewoonlik en plaas in die koue prutpot (smeer net vooraf of bespuit met Spray en Cook).
Kook ongeveer 1½ – 2 ure op HOOG – hou dop wanneer die bokant van die koek/poeding nie meer rou en klam of ‘wobbly’ is nie. (As jy ’n mespunt in die middel insteek, moet dit droog uitkom.)
Gooi die stroop oor die warm poeding en GENIET!!!
(Die lengte van die gaarmaaktyd sal afhang van die tipe prutpot en die aanvangstemperatuur van die bestanddele.)
Bron – Tilly Swart

Marina van Aswegen
Gelukkig sien ek toe die plasing en versoek. Enige van die gebakte poedings met ‘n sous, as die resep se dat die poeding in die sous gebak moet word, berei ek vooraf die sous op die stoof, gooi dit dan oor in die slow Cooker se bak wat al aan geskakel is en dan die deeg mengsel en bak vir twee ure op hoog of na
gelang van tipe slow cooker. Dit maak die sous ook lekker dik en taaierig! Lip lekker! Met die Jan Ellis, berei ek eers die deeg mengsel en bak soos bo genoem en gooi die gekookte warm sous oor maar laat dit nog so bietjie langer in die pot net sodat dit lekker kan deur trek!